<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Die geskiedenis van trigonometrie

Werk twee-twee of in groepe en ondersoek die geskiedenis van trigonometrie. Beskryf die verskillende stappe van die ontwikkeling en hoe verskillende kulture trigonometire gebruik om hulle lewens te verbeter.

Die werk van die volgende mense of kulture kan ondersoek word:

  1. Kulture
    1. Antieke Egiptenare
    2. Mesopotamië
    3. Antieke Indiërs van die Indusvallei
  2. Mense
    1. Lagadha (ongeveer 1350-1200 vC)
    2. Hipparchus (ongeveer 150 vC)
    3. Ptolemy (ongeveer 100)
    4. Aryabhata (ongeveer 499)
    5. Omar Khayyam (1048-1131)
    6. Bhaskara (ongeveer 1150)
    7. Nasir al-Din (13de eeu)
    8. al-Kashi en Ulugh Beg (14de eeu)
    9. Bartholemaeus Pitiscus (1595)

Grafieke van trigonometriese funksies

Funksies van die vorm y = sin ( k θ )

In die vergelyking, y = sin ( k θ ) , is k 'n konstante en het verskillende effekte op die grafiek van die funksie. Die algemene vorm van so 'n grafiek word gegee in [link] vir die funksie f ( θ ) = sin ( 2 θ ) .

Grafiek van f ( θ ) = sin ( 2 θ ) (vastelyn) en die grafiek van g ( θ ) = sin ( θ ) (stippellyn).

Funksies van die vorm y = sin ( k θ )

Op dieselfde assestelsel, plot die volgende grafieke:

  1. a ( θ ) = sin 0 , 5 θ
  2. b ( θ ) = sin 1 θ
  3. c ( θ ) = sin 1 , 5 θ
  4. d ( θ ) = sin 2 θ
  5. e ( θ ) = sin 2 , 5 θ

Gebruik jou resultate om die effek van k af te lei.

Jy behoort te vind dat die waarde van k die periode of frekwensie affekteer. Let op dat in die geval van die sinus grafiek, die periode (lengte van een golf) gegee word deur 360 k .

Die verskillende eienskappe word opgesom in [link] .

Tabel wat die algemene vorm en posisie van grafieke van funksies in die vorm y = sin ( k x ) opsom. Die kurwe van y = sin ( x ) word voorgestel deur die stippel lyn.
k > 0 k < 0

Definisie versameling en waarde versameling

Vir f ( θ ) = sin ( k θ ) is die definisieversameling { θ : θ R } , omdat daar geen waarde van θ R is waarvoor f ( θ ) ongedefinieerd is nie.

Die waardeversameling van f ( θ ) = sin ( k θ ) is { f ( θ ) : f ( θ ) [ - 1 , 1 ] } .

Afsnitte

Vir funksies van die vorm y = sin ( k θ ) , word die nodige inligting om die afsnit met betrekking tot die y as gegee.

Daar is baie x -afsnitte.

Die y -afsnit word bereken deur θ = 0 te stel:

y = sin ( k θ ) y afsnit = sin ( 0 ) = 0

Funksies van die vorm y = cos ( k θ )

In die vergelyking y = cos ( k θ ) , is k 'n konstante en het verskeie effekte op die grafiek van die funksies. Die algemene vorm van die grafiek van hierdie soort funksies word gegee in [link] vir die funksie f ( θ ) = cos ( 2 θ ) .

Grafiek van f ( θ ) = cos ( 2 θ ) (vastelyn) en die grafiek van g ( θ ) = c o s ( θ ) (stippellyn).

Funksies van die vorm y = cos ( k θ )

Op dieselfde assestelsel, plot die volgende grafieke:

  1. a ( θ ) = cos 0 , 5 θ
  2. b ( θ ) = cos 1 θ
  3. c ( θ ) = cos 1 , 5 θ
  4. d ( θ ) = cos 2 θ
  5. e ( θ ) = cos 2 , 5 θ

Gebruik jou resultate om die effek van k af te lei.

Jy behoort te vind dat die waarde van k affekteer die periode of frekwensie van die grafiek. Die periode van die cosinus grafiek word gegee deur 360 k .

Die verskillende eienskappe word opgesom in [link] .

Tabel wat die algemene vorms en posisies van grafieke van funksie in die vorm y = cos ( k x ) opsom. Die kurwe van y = cos ( x ) is geplot met die stippel lyn.
k > 0 k < 0

Definisie versameling en waarde versameling

Vir f ( θ ) = cos ( k θ ) , is die definisie versameling { θ : θ R } , omdat daar geen waarde is van θ R waarvoor f ( θ ) ongedefinieerd is nie.

Die waarde versameling van f ( θ ) = cos ( k θ ) is { f ( θ ) : f ( θ ) [ - 1 , 1 ] } .

Questions & Answers

what is biology
daniel Reply
what is diffusion
Emmanuel Reply
passive process of transport of low-molecular weight material according to its concentration gradient
AI-Robot
what is production?
Catherine
Pathogens and diseases
how did the oxygen help a human being
Achol Reply
how did the nutrition help the plants
Achol Reply
Biology is a branch of Natural science which deals/About living Organism.
Ahmedin Reply
what is phylogeny
Odigie Reply
evolutionary history and relationship of an organism or group of organisms
AI-Robot
ok
Deng
what is biology
Hajah Reply
cell is the smallest unit of the humanity biologically
Abraham
what is biology
Victoria Reply
what is biology
Abraham
HOW CAN MAN ORGAN FUNCTION
Alfred Reply
the diagram of the digestive system
Assiatu Reply
allimentary cannel
Ogenrwot
How does twins formed
William Reply
They formed in two ways first when one sperm and one egg are splited by mitosis or two sperm and two eggs join together
Oluwatobi
what is genetics
Josephine Reply
Genetics is the study of heredity
Misack
how does twins formed?
Misack
What is manual
Hassan Reply
discuss biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles
Joseph Reply
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Siyavula textbooks: wiskunde (graad 11). OpenStax CNX. Sep 20, 2011 Download for free at http://cnx.org/content/col11339/1.4
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Siyavula textbooks: wiskunde (graad 11)' conversation and receive update notifications?

Ask