<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Vereenvoudiging van breuke

In sommige gevalle van die vereenvoudiging van 'n algebraïese uitdrukking, sal die uitdrukking 'n breuk wees. Byvoorbeeld,

x 2 + 3 x x + 3

het 'n kwadraat in die teller en 'n binomiaal (kwadratiese tweeterm) in die noemer. Jy kan die verskillende metodes van faktorisering gebruik om die uitdrukking te vereenvoudig.

x 2 + 3 x x + 3 = x ( x + 3 ) x + 3 = x solank x - 3

As x 3 is, sal die noemer, x - 3 , 0 wees en die breuk ongedefinieer.

Vereenvoudig: 2 x - b + x - a b a x 2 - a b x

  1. Gebruik groepering vir die teller en uithaal van 'n gemene faktor vir die noemer in hierdie voorbeeld.

    = ( a x - a b ) + ( x - b ) a x 2 - a b x = a ( x - b ) + ( x - b ) a x ( x - b ) = ( x - b ) ( a + 1 ) a x ( x - b )
  2. Die vereenvoudigde antwoord is:

    = a + 1 a x

Vereenvoudig: x 2 - x - 2 x 2 - 4 ÷ x 2 + x x 2 + 2 x

  1. = ( x + 1 ) ( x - 2 ) ( x + 2 ) ( x - 2 ) ÷ x ( x + 1 ) x ( x + 2 )
  2. = ( x + 1 ) ( x - 2 ) ( x + 2 ) ( x - 2 ) × x ( x + 2 ) x ( x + 1 )
  3. Die vereenvoudigde antwoord is

    = 1

Vereenvoudiging van breuke

  1. Vereenvoudig:
    (a) 3 a 15 (b) 2 a + 10 4
    (c) 5 a + 20 a + 4 (d) a 2 - 4 a a - 4
    (e) 3 a 2 - 9 a 2 a - 6 (f) 9 a + 27 9 a + 18
    (g) 6 a b + 2 a 2 b (h) 16 x 2 y - 8 x y 12 x - 6
    (i) 4 x y p - 8 x p 12 x y (j) 3 a + 9 14 ÷ 7 a + 21 a + 3
    (k) a 2 - 5 a 2 a + 10 ÷ 3 a + 15 4 a (l) 3 x p + 4 p 8 p ÷ 12 p 2 3 x + 4
    (m) 16 2 x p + 4 x ÷ 6 x 2 + 8 x 12 (n) 24 a - 8 12 ÷ 9 a - 3 6
    (o) a 2 + 2 a 5 ÷ 2 a + 4 20 (p) p 2 + p q 7 p ÷ 8 p + 8 q 21 q
    (q) 5 a b - 15 b 4 a - 12 ÷ 6 b 2 a + b (r) f 2 a - f a 2 f - a
  2. Vereenvoudig: x 2 - 1 3 × 1 x - 1 - 1 2

Optel en aftrek van breuke

Deur gebruik te maak van die konsepte wat ons geleer het in die vereenvoudiging van breuke, kan ons nou eenvoudige breuke optel en aftrek. Om breuke op te tel of af te trek, moet ons daarop let dat ons slegs breuke kan optel of aftrek wat dieselfde noemer het. Dus moet ons eers al die noemers herlei na dieselfde noemer en dan die bewerkings van optelling of aftrekking doen. Dit word genoem die vind van die kleinste gemeenskaplike noemer of veelvoud.

Byvoorbeeld, om 1 2 en 3 5 op te tel, let ons op dat die kleinste gemene noemer 10 is. Dus moet ons die eerste breuk se noemer vermenigvuldig met 5 en die tweede breuk met 2 om beide se noemers te herlei na breuke met dieselfde noemer. Dit gee: 5 10 en 6 10 . Nou kan ons die breuke optel. As ons dit doen, kry ons 11 10 .

Vereenvoudig die volgende uitdrukking: x - 2 x 2 - 4 + x 2 x - 2 - x 3 + x - 4 x 2 - 4

  1. x - 2 ( x + 2 ) ( x - 2 ) + x 2 x - 2 - x 3 + x - 4 ( x + 2 ) ( x - 2 )
  2. Ons maak al die noemers dieselfde sodat ons die breuke kan optel of aftrek. Die kleinste gemeenskaplike noemer is ( x - 2 ) ( x + 2 ) .

    x - 2 ( x + 2 ) ( x - 2 ) + ( x 2 ) ( x + 2 ) ( x + 2 ) ( x - 2 ) - x 3 + x - 4 ( x + 2 ) ( x - 2 )
  3. Aangesien al die breuke dieselfde noemer het, kan ons hulle almal skryf as een breuk met die toepaslike bewerkingstekens.

    x - 2 + ( x 2 ) ( x + 2 ) - x 3 + x - 4 ( x + 2 ) ( x - 2 )
  4. 2 x 2 + 2 x - 6 ( x + 2 ) ( x - 2 )
  5. 2 ( x 2 + x - 3 ) ( x + 2 ) ( x - 2 )

Twee interessante wiskundige bewyse

Ons kan die konsepte wat ons in hierdie hoofstuk geleer het, gebruik om twee interessante wiskundige bewyse te illustreer. Die eerste bewering is dat n 2 + n ewe is vir alle n Z . Die tweede is 'n bewys dat n 3 - n deelbaar is deur 6 vir alle n Z . Voor ons kan toon dat hierdie twee bewerings waar is, moet ons eers kennis neem van sekere ander wiskundige reëls.

Questions & Answers

what is biology
daniel Reply
what is diffusion
Emmanuel Reply
passive process of transport of low-molecular weight material according to its concentration gradient
AI-Robot
what is production?
Catherine
Pathogens and diseases
how did the oxygen help a human being
Achol Reply
how did the nutrition help the plants
Achol Reply
Biology is a branch of Natural science which deals/About living Organism.
Ahmedin Reply
what is phylogeny
Odigie Reply
evolutionary history and relationship of an organism or group of organisms
AI-Robot
ok
Deng
what is biology
Hajah Reply
cell is the smallest unit of the humanity biologically
Abraham
what is biology
Victoria Reply
what is biology
Abraham
HOW CAN MAN ORGAN FUNCTION
Alfred Reply
the diagram of the digestive system
Assiatu Reply
allimentary cannel
Ogenrwot
How does twins formed
William Reply
They formed in two ways first when one sperm and one egg are splited by mitosis or two sperm and two eggs join together
Oluwatobi
what is genetics
Josephine Reply
Genetics is the study of heredity
Misack
how does twins formed?
Misack
What is manual
Hassan Reply
discuss biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles
Joseph Reply
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Siyavula textbooks: wiskunde (graad 10) [caps]. OpenStax CNX. Aug 04, 2011 Download for free at http://cnx.org/content/col11328/1.4
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Siyavula textbooks: wiskunde (graad 10) [caps]' conversation and receive update notifications?

Ask