<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Die waarde van advertensies en bemarkingsveldtogte moet nie onderskat word nie. Aangesien dit egter baie duur kan wees moet die voordeel daarvan teen die koste opgeweeg word.

Leierskap en bestuurstrategieë wat gerig is op die verkryging van goeie opbrengste moet ingestel wees op die korttermyn, maar ook die toekoms van die onderneming oor die langtermyn in aanmerking neem. Die primêre doelwit is dus om ’n redelike wins te verdien en ’n gesonde finansiële toestand in die onderneming te handhaaf.

Groepsopdrag:

  • Verdeel ’n vel karton in twee en plak tydskrifprente van diensondernemings aan die een kant en handelsondernemings aan die ander kant. Kies een diensonderneming en een handelsonderneming op jou plakkaat en skryf punte neer wat die bestuur by elkeen in ag moet neem om goeie wins op hul opbrengs te verseker.

Aktiwiteit 3:

Om transaksies op te teken en eienaarsbelang en wins te bereken

LU 3.2
  • Voltooi die tabel op die volgende bladsy met behulp van die inligting hieronder.

Transaksies van Dixon Droogskoonmakers, eienaar D. Dixon.

1 D. Dixon het ’n besigheid begin met die naam, Dixon Droogskoonmakers, deur R50 000 in die onderneming se lopende bankrekening te deponeer.

2 Betaal die munisipaliteit per tjek 001 vir ’n handelslisensie, R500.

3 Huur ’n gebou van Ena Eiendomme en betaal per tjek 002, R1 000.

4 Koop ’n afleweringsvoertuig van Rennie Motors en betaal per tjek 003, R52 000.

5 Koop skryfbehoeftes aan van Skryfbehoeftes Bpk. en betaal per tjek 004, R70.

6 Reik tjek 005 uit aan Skoonmaak Materiaal Verspreiders vir skoonmaakmateriaal, R500.

7 Kontant ontvang vir dienste gelewer volgens kasregisterrol, R3 520.

8 Betaal die telefoonrekening aan Telkom per tjek 006, R180.

9 Reik tjek 007 uit aan Elkie Handelaars vir toerusting aangekoop, R15 000.

10 Betaal die munisipaliteit R600 per tjek 008 vir water en elektrisiteit.

11 Wissel kontanttjek 009 vir R900 vir die betaling van lone.

12 Kontant ontvang vir dienste gelewer volgens kasregisterrol, R2 100.

13 Koop ’n industriële droogskoonmaakmasjien vir die lewering van dienste vanaf Industrial Bpk. en betaal per tjek 010, R3 000.

14 Kontant ontvang vir verhuring van ’n gedeelte van die gebou, R2 500.

Tabel vir boekstawing van Dixon Droogskoonmakers se transaksies

(a) Toon aan wat die effek van die transaksies op die bates en eienaarsbelang sal wees.

(b) Bepaal die totale inkomste.

(c) Bepaal die totale uitgawes.

(d) Bereken die wins.

(a) NOMMER BATES EIENAARSBELANG
(b)
(c)
(d)

Assessering

Leeruitkomstes(LUs)
LU 3
Bestuurs-, Verbruiker- en Finansiële Kennis en VaardighedeDie leerder is in staat om kennis en die vermoë te toon om verskeie bestuurs-, verbruikers- en finansiële vaardighede toe te pas.
Assesseringstandaarde(ASe)
Ons weet dit as die leerder:
3.1 tussen finansiële begrippe onderskei wat in die sakewêreld gebruik word (bv. vaste bates, bedryfsbates, laste, eienaarsbelang);
3.2 leiers- en bestuurstrategieë wat ‘n opbrengs uit beleggings sal verseker ontwikkel;
3.3 brondokumente (bv. kwitansies, depositostrokies, tjeks) kan invul en rekord hou van elementêre kontanttransaksies in ‘n staat van ontvangste en betalings;
3.4 toetsbordvaardighede en funksietoetse gebruik om basiese inligting te ontwikkel, te bewaar en te herwin;
3.5 die begrip netto waarde verduidelik en ontleed ‘n staat daarvan;
3.6 die verskillende metodes om te spaar ondersoek en te belê (bv. spaarrekenings, vaste deposito’s, aandele, effektetrusts), en bereken opbrengste uit ‘n verskeidenheid beleggings.

Questions & Answers

Explain the following terms . (1) Abiotic factors in an ecosystem
Nomai Reply
Abiotic factors are non living components of ecosystem.These include physical and chemical elements like temperature,light,water,soil,air quality and oxygen etc
Qasim
what is biology
daniel Reply
what is diffusion
Emmanuel Reply
passive process of transport of low-molecular weight material according to its concentration gradient
AI-Robot
what is production?
Catherine
Pathogens and diseases
how did the oxygen help a human being
Achol Reply
how did the nutrition help the plants
Achol Reply
Biology is a branch of Natural science which deals/About living Organism.
Ahmedin Reply
what is phylogeny
Odigie Reply
evolutionary history and relationship of an organism or group of organisms
AI-Robot
ok
Deng
what is biology
Hajah Reply
cell is the smallest unit of the humanity biologically
Abraham
what is biology
Victoria Reply
what is biology
Abraham
HOW CAN MAN ORGAN FUNCTION
Alfred Reply
the diagram of the digestive system
Assiatu Reply
allimentary cannel
Ogenrwot
How does twins formed
William Reply
They formed in two ways first when one sperm and one egg are splited by mitosis or two sperm and two eggs join together
Oluwatobi
what is respiration
Deborah
what is genetics
Josephine Reply
Genetics is the study of heredity
Misack
how does twins formed?
Misack
What is manual
Hassan Reply
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Ekonomiese en bestuurswetenskappe graad 8. OpenStax CNX. Sep 11, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11039/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Ekonomiese en bestuurswetenskappe graad 8' conversation and receive update notifications?

Ask