This page is optimized for mobile devices, if you would prefer the desktop version just click here

4.8 Opstel van 'n proefbalans  (Page 2/3)

  • Kontant ontvang vir dienste gelewer
DATUM BEDRAG
2003
April 5 R2 160
17 R3 220
25 R1 736
  • Duplikate van bankdepositostrokies
DATUM BEDRAG
2003
April 1 R105 000
5 R 2 160
7 R 6 960
14 R 300
17 R 7 040
21 R 7 820
25 R 1 736
28 R 2 190
  • Tjekteenblaaie
DATUM BEGUNSTIGDE REDE VIR BETALING BEDRAG
2003
April 2 Perfektum Bouers Gebou gekoop R80 000
3 Stylish Equipment Toerusting gekoop R 4 500
4 Kontant Vir wisselgeld R 180
Caro Bpk. Vir materiaal gekoop R 2 675
7 Kontant Vir lone R 560
10 Trust Makelaars Vir Versekeringspremie R 600
14 Kontant Vir lone R 560
Zy Groothandelaars Handelsware kontant gekoop R 5 950
Skryfbehoeftes kontant gekoop R 180
16 Larnie Meubileerders Verskuldigde bedrag betaal R 3 760
17 Caro Bpk. Materiaal aangekoop R 2 896
Kontant Vir lone R 560
Wesco Verspreiders Vir handelsware gekoop R 3 875
28 Kontant Vir lone R 560
30 J Henning Bestuurder se salaris R 2 110
Bengo Groothandelaars Bedrag verskuldig tot op hede
  • Oorspronklike fakture van verskaffers ontvang
DATUM VAN WIE GEKOOP ITEMS/DIENSTE BEDRAG
2003
April 3 Larnie Meubileerders Toerusting R 3 760
5 Bengo Groothandelaars Handelsware R 8 844
6 Willow Voorsieners Materiaal R 2 500
7 Pen en Papier Skryfbehoeftes R 228
9 Bengo Groothandelaars Goedere R 4 750
15 Toledo Motors Afleweringsvoertuig R28 660
17 Willow Voorsieners Materiaal R 420
Handelsware R 3 000
19 Pen en Papier Skryfbehoeftes R 106
26 Bengo Groothandelaars Handelsvoorraad R 1 400
  • Duplikate van fakture uitgereik vir goedere op krediet verkoop
DATUM AAN WIE VERKOOP BEDRAG KOSPRYS
2003
April 4 V Jansen R660 R495
10 D Coetzee R890 R712
13 G Ferreira R260 R128
16 D Coetzee R106 R 84
17 V Jansen R246 R184
26 G Ferreira R340 R272

DEBITEUREJOERNAAL VAN HATTING HANDELAARS – APRIL 2003 DJ 3.7.1

Fak­tuur Dag Debiteure Fol. Verkope Koste van verkope

KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL VAN HATTING HANDELAARS - APRIL 2003 KOJ 3.7.1

Dok. Dag Besonder-hede Fol. Ontleding Bank Verkope Koste van verkope Lopende inkomste Debiteure­kontrole
Diverse rekeninge
Bedrag Fol. Besonderhede

KREDITEUREJOERNAAL VAN HATTING HANDELAARS – APRIL 2003 KJ 3.7.1

Fak-tuur Dag Krediteur Krediteure­kontrole Handels­voorraad Skryfbe­hoeftes Materiaal­koste
Diverse rekeninge
Bedrag Fol. Besonderhede

KONTANTBETALINGSJOERNAAL VAN HATTING HANDELAARS - APRIL 2003 KBJ 3.7.1

Dok. Dag Naam van begunstigde Fol. Bank Handels­voorraad Materiaal­koste Lone Krediteure­kontrole
Diverse rekeninge
Bedrag Fol. Besonderhede

Assessering

LU 3
Bestuurs-, Verbruiker- en Finansiële Kennis en VaardighedeDie leerder is in staat om kennis en die vermoë te toon om verskeie bestuurs-, verbruikers- en finansiële vaardighede toe te pas.
Assesseringstandaarde(ASe)
Ons weet dit as die leerder:
3.1 ‘n basiese inkomstestaat en balansstaat vir ‘n diensverskaffings- en kleinhandelbesigheid opstel;
3.2 verskillende sakeondernemings se strategieë en optrede ondersoek ten opsigte van openbare betrekkinge, sosiale verantwoordelikheid en omgewingsverantwoordelikheid;
3.3 kontant- en krediettransaksies in die boeke van diens- en kleinhandelondernemings doen;
3.4 toetsbordvaardighede en funksietoetse gebruik om sakedokumente te ontwikkel, te bewaar, te herwin en te redigeer;
3.5 finansiële state ontleed vir besluitneming op ‘n basiese vlak;
3.6 tussen verskeie vorms van kredietaankope en metodes van betaling kan onderskei.
<< Chapter < Page Page > Chapter >>

Read also:

OpenStax, Ekonomiese en bestuurswetenskappe graad 9. OpenStax CNX. Sep 15, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11073/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.
Jobilize.com uses cookies to ensure that you get the best experience. By continuing to use Jobilize.com web-site, you agree to the Terms of Use and Privacy Policy.