This page is optimized for mobile devices, if you would prefer the desktop version just click here

1.11 Rooibostee

Natuurwetenskappe

Graad 4

Lewe en lewenswyse

Module 11

Rooibostee

Rooibostee

Die rooibosplant is ‘n baie nuttige plant, met wonderlike eienskappe. Die tee wat .

daaruit gemaak word, word nie net gedrink nie, maar kan ook in die skoonheidswêreld met groot sukses gebruik word. Luister mooi na die les wat jou onderwyser vir jou gee en stel dan ‘n geheuekaart oor rooibostee op.

Opdrag:

Teken ‘n rooibosteeplant in die middel van 'n vel papier.

Maak vier opskrifte rondom die tekening: Habitat, Groei, Versorging en Voorkoms.

Jou onderwyser gaan die feite op die bord skryf; jy moet dit probeer onthou en dan weergee.

Groepwerk:

Dek ‘n skinkbord en bedien tee aan julle onderwyser op die regte manier.

Memorandum

ROOIBOSTEE

Gee les, wys prente, ens.

Die geheuekaart is ‘n opsomming van wat hulle geleer het. Hulle word nou geleer om ‘n geheuekaart op te stel.

Opdrag :

  • Teken ‘n rooibosteeplant in die middel van die bladsy
  • Maak vier opskrifte rondom die tekening: Habitat, Groei, Versorging en Voorkoms
  • Skryf die vier punte van habitat op die bord en laat hulle dit leer.
  • Clanwilliam
  • Sederberge
  • Winterreën
  • Sanderige grond
  • Vee dit van die bord af, hulle skryf dit nou op hulle eie neer
  • Doen dieselfde met die res, gedeelte vir gedeelte

Voorkoms

  • Fyn plant
  • Blare soos naalde

Groei

  • Saad
  • Saailing
  • Plant
  • Pluk
  • Gerwe gebind
  • Gekerf
  • Droog

Versorging

  • sensitiewe plant
  • beskerm teen wind
  • beskerm teen insekte
  • beheer onkruid
<< Chapter < Page Page > Chapter >>

Read also:

OpenStax, Natuurwetenskappe graad 4. OpenStax CNX. Sep 18, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11097/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.
Jobilize.com uses cookies to ensure that you get the best experience. By continuing to use Jobilize.com web-site, you agree to the Terms of Use and Privacy Policy.