Nou dat jy weet hoe om kwadratiese vergelykings op te los, is jy gereed om te leer hoe om kwadratiese
ongelykhede op te los.
Kwadratiese ongelykhede
'n
Kwadratiese ongelykheid is ongelykheid van die vorm
Om 'n kwadratiese ongelykheid op te los is dieselfde as om uit te werk watter dele van die grafiek bo of onder die
-as is.
Los die ongelykheid
op en interpreteer die oplossing grafies.
Laat
. Faktorisering van die funksie lewer
.
slegs as
.
Dit beteken dat die grafiek van
die
-as raak by
, maar daar is geen areas waar die grafiek onder die
-as is nie.
Vind al die oplossings van die ongelykheid
.
Die faktore van
is
.
Ons moet bepaal watter waardes van
die ongelykheid bevredig. Vanaf die faktorisering is daar vyf areas om na te kyk.
Laat
. Kies 'n punt in elkeen van areas en evalueer die funksie.
teken van
Area A
+
Area B
+
Area C
-
Area D
+
Area E
+
Ons kan sien dat die funksie positief is vir
en
.
Ons sien dat
waar is vir
en
.
Los die kwadratiese ongelykheid
op.
Laat
.
kan nie deur inspeksie gefaktoriseer word nie, dus gebruik ons die formule vir kwadratiese vergelykings. Die
-afsnitte is die oplossings van die kwadratiese funksie.
Ons moet bepaal watter waardes van
die ongelykheid bevredig. Vanaf die antwoorde het ons vyf areas om te ondersoek.
Daar is nog 'n manier om die teken van die funksie te bepaal in verskillende areas: deur 'n rowwe skets van die grafiek van die funksie te maak. Ons weet dat die wortels van die funksie ooreenstem met die
-afsnitte van die grafiek. Laat
. Ons kan sien dat die die funksie 'n parabool is met 'n maksimum draaipunt en wat die
-as by
en
sny.
Dit is duidelik dat
vir
vir
Wanneer die veranderlike van die ongelykheid in die noemer eerder as die teller is, is 'n ander benadering nodig.
Los op:
Ons sien dat die uitdrukking negatief is vir
en
.
Hoofstuksoefeninge
Los die volgende ongelykhede op en wys jou antwoord of 'n getallelyn.
software engineering is a the branch of computer science deals with the design,development, testing and maintenance of software applications.
Hayder
who is best bw software engineering and cyber security
Ahmad
Both software engineering and cybersecurity offer exciting career prospects, but your choice ultimately depends on your interests and skills. If you enjoy problem-solving, programming, and designing software syste
Software engineering is a branch of computer science directed to writing programs to develop Softwares that can drive or enable the functionality of some hardwares like phone , automobile and others
kelvin
if any requirement engineer is gathering requirements from client and after getting he/she Analyze them this process is called
The following text is encoded in base 64.
Ik5ldmVyIHRydXN0IGEgY29tcHV0ZXIgeW91IGNhbid0IHRocm93IG91dCBhIHdpbmRvdyIgLSBTdGV2ZSBXb3puaWFr
Decode it, and paste the decoded text here