This page is optimized for mobile devices, if you would prefer the desktop version just click here

3.2 Voltooiing van brondokumente  (Page 3/4)

5. Huuruitgawe van R200 word aan ABC Verhuring betaal op 30 Julie.

Voorbeeld 2

Kontantbetalingsjoernaal van salon jolie – januarie 2003

Dok. Datum Naam van begunstigde Fol. Bank Materiaal­koste Huuruit­gawes
Diverse rekeninge
Bedrag Fol. Besonderhede
1001 2 Minolta Voorsien. 5 000 00 5 000 00 Toerusting 1002 3 Eksklusiewe Eiendomme 2 500 00 2 500 00 1003 5 Laria 250 00 250 00 1004 10 Oggendnuus 300 00 300 00 Advertensie 8 050 00 250 00 2 500 00 5 300 00

Kontantbetalingsjoernaal van .................................................. – ......................... 20......kbj 3.4.1

Dok. Datum Naam van begunstigde Fol. Bank Materiaal­koste Huuruit­gawes
Diverse rekeninge
Bedrag Fol. Besonderhede

Tjek

OPDRAG 2: – KOJ en KBJ

  • Teken die volgende transaksies van Doringkloof Droogskoonmakers vir Mei 2003 in die ingeslote KOJ en KBJ aan. (KOJ 3.4.1 en KBJ 3.4.2)
  • Transaksies

2003

Mei 1 Die eienaar, AL Moore, betaal R90 000 in die onderneming se bankrekening as kapitaalbydrae.

Mei 2 Tjek word uitgereik aan Dinki Winkels ter waarde van R340 vir skryfbehoeftes aangekoop.

Mei 3 Betaal R1 500 per tjek aan Solani Eiendomme vir huur van die gebou.

Mei 11 Koop toerusting ter waarde van R10 000 , en verbruikbare materiaal vir skoonmaakdoeleindes vir R2 000 van Umlazi Winkels en betaal per tjek.

Mei 17 Ontvang geld vir dienste gelewer ter waarde van R500.

Mei 19 Koop ’n afleweringsvoertuig van Bell Motors en betaal R45 000 per tjek.

Mei 22 Ontvang geld vir droogskoonmaakdienste, R650.

Mei 30 Reik tjek ter waarde van R1 500 uit aan Dry and Clean vir skoonmaak­materiaal.

  • Sluit die joernale af deur die totale van die kolomme op te tel.
LU 3.3

OPDRAG 3 – KOJ en KBJ

  • Gebruik die onderstaande transaksies en voltooi die ingeslote KOJ 3.4.2 en KBJ 3.4.3 vir Junie 2003 van die onderneming, Pienaar Dienste.
  • Junie 2003

1 Die eienaar, F. Pienaar, deponeer sy kapitaalbydrae van R100 000 in die lopende bankrekening wat in die onderneming se naam geopen is. ’n Afskrif van die bankdepositostrokie word as brondokument gebruik.

2 Trek tjek nommer 122 vir R300 ten gunste van die Doringkloof Munisipaliteit vir water en elektrisiteit. Betaal R2 100 per tjek aan Van Winkels vir verpakkings­materiaal aangekoop.

3 Betaal R1 500 per tjek aan Balie Bpk. vir die versekeringspremie van die onder­neming ter waarde van R1 000 en vir die persoonlike versekeringpremie van die eienaar wat R500 beloop.

4 Koop materiaal van KJ Voorsieners vir R6 000 en betaal per tjek. Koop skryf­behoeftes aan van Stan’s Skryfbehoeftehandelaar en reik tjek ter waarde van R140 daarvoor uit.

5 Koop toerusting ter waarde van R5 000 van Klawer Bpk. en betaal per tjek.

6 Ontvang R400 kontant vir dienste gelewer.

7 Betaal Donald Winkels R2 500 per tjek vir ’n gedeelte van ’n gebou wat by hom gehuur word. Wissel ’n tjek van ’n gebou wat by hom gehuur word. Wissel ’n tjek vir die week se lone R1 000.

10 Kontant ontvang vir dienste gelewer, R4 700.

15 Betaal herstelwerk aan die onderneming se afleweringsvoertuig deur ’n tjek ter waarde van R540 aan Kirstein Garage uit te reik.

18 Kontant ontvang vir dienste gelewer, R500.

<< Chapter < Page Page > Chapter >>

Read also:

OpenStax, Ekonomiese en bestuurswetenskappe graad 8. OpenStax CNX. Sep 11, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11039/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.
Jobilize.com uses cookies to ensure that you get the best experience. By continuing to use Jobilize.com web-site, you agree to the Terms of Use and Privacy Policy.