This page is optimized for mobile devices, if you would prefer the desktop version just click here

1.20 Die gebruike van water

Natuurwetenskappe

Graad 4

Lewe en lewenswyse

Module 22

Die gebruike van water

Aktiwiteit:

Om die gebruike van water te beskryf

[lu 1.2]

Opdrag:

Skryf die volgende hofies elkeen op 'n aparte vel papier. Versamel prentjies oor water en plak dan elke prentjie op die vel papier waar dit pas.

  1. Om voedsel gaar te maak, skoon te maak en om te drink
  2. Om voedsel te kweek
  3. Vervoer en ontspanning
  4. Om skoon te maak
  5. Plante en diere lewe in water
  6. In fabrieke, nywerhede en kragsentrales

Gemiddelde telling:

Assessering

LU 1

WETENSKAPLIKE ONDERSOEK Die leerder is in staat om met selfvertroue op  weetgierigheid oor natuurlike verskynsels te reageer, en om binne die konteks van wetenskap, tegnologie en die omgewing verbande te ondersoek en probleme op te los.

Dit is duidelik wanneer die leerder:

1.1   ondersoek beplan;

1.2   ondersoek uitvoer en data versamel;

1.3       data evalueer en bevindings kommunikeer.

 

<< Chapter < Page Page > Chapter >>

Read also:

OpenStax, Natuurwetenskappe graad 4. OpenStax CNX. Sep 18, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11097/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.
Jobilize.com uses cookies to ensure that you get the best experience. By continuing to use Jobilize.com web-site, you agree to the Terms of Use and Privacy Policy.