This page is optimized for mobile devices, if you would prefer the desktop version just click here

1.22 Wanneer water gevaarlik ka wees

Natuurwetenskappe

Graad 4

Lewe en lewenswyse

Module 24

Wanneer water gevaarlik is

Wanneer kan water gevaarlik wees?

Opdrag: [lu 3.1]

Trek sirkels met ‘n rooi potloodkryt om moontlike gevare uit te wys.

`

Assessering

LU 1

WETENSKAPLIKE ONDERSOEK Die leerder is in staat om met selfvertroue op  weetgierigheid oor natuurlike verskynsels te reageer, en om binne die konteks van wetenskap, tegnologie en die omgewing verbande te ondersoek en probleme op te los.

Dit is duidelik wanneer die leerder:

1.1   ondersoek beplan;

1.2   ondersoek uitvoer en data versamel;

1.3       data evalueer en bevindings kommunikeer.

 

LU 2

KONSTRUKSIE VAN WETENSKAPKENNIS Die leerder ken, interpreteer en pas wetenskaplike, tegnologiese en omgewingskennis toe.

 

Dit is duidelik wanneer die leerder:

2.1   betekenisvolle inligting onthou;

2.2       inligting kategoriseer.

 

LU 3

WETENSKAP, DIE SAMELEWING EN DIE OMGEWING Leerders is in staat om begrip van die onderlinge verband tussen wetenskap en tegnologie, die samelewing en die omgewing te toon.

Dit is duidelik wanneer die leerder:

3.1   wetenskap en tegnologie in die konteks van geskiedenis en inheemse kennis verstaan;

3.2   die impak van wetenskap en tegnologie verstaan;

3.3       vooroordeel in wetenskap en tegnologie herken.

Memorandum

Wanneer kan water gevaarlik wees?

  • vir die babas en kleuters in baie warm badwater
  • om babas en kleuters alleen in die bad te los
  • swembadgevare
  • rivier: te vlak wanneer jy induik, vol kieme
  • damme: te vlak, vol kieme (stilstaande water)
  • see: haaie, verdrinking
  • enige spontane reaksie uit die klas
<< Chapter < Page Page > Chapter >>

Read also:

OpenStax, Natuurwetenskappe graad 4. OpenStax CNX. Sep 18, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11097/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.
Jobilize.com uses cookies to ensure that you get the best experience. By continuing to use Jobilize.com web-site, you agree to the Terms of Use and Privacy Policy.