This page is optimized for mobile devices, if you would prefer the desktop version just
click here
Natuurwetenskappe
Graad 4
Energie en verandering
Module 36
Probleme met elektriese toestelle
Aktiwiteit:
Om probleme wat sommige mense met die gebruik van elektriese toestelle kan ondervind te identifiseer en op te los
[lu 3.3]
Werk in groepe. Dink aan verskillende redes waarom gestremdes, ouer of jonger mense, of blindes, dit moeilik mag vind om met elektrisiteit te werk.
Skryf ‘n paar sinnetjies oor watter plannetjies jy sal maak om dit vir so ‘n persoon meer gerieflik te maak.
Assessering
LEERUITKOMS 3: WETENSKAP, DIE SAMELEWING EN DIE OMGEWING Die leerder is in staat om begrip van die onderlinge verband tussen wetenskap en tegnologie, die samelewing en die omgewing te toon.
Assesseringstandaard
Dit is duidelik wanneer die leerder
3.3 vooroordeel in wetenskap en tegnologie herken.
Read also:
OpenStax, Natuurwetenskappe graad 4. OpenStax CNX. Sep 18, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11097/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.