This page is optimized for mobile devices, if you would prefer the desktop version just click here

4.1 Die gebruik van materie om dinge te ontwerp en te maak

Natuurwetenskappe

Graad 4

Materie en stowwe

Module 51

Die gebruik van materie om dinge te ontwerp en te maak

Aktiwiteit:

Om te ondersoek hoe ons materie kan gebruik om wonderlike goed te ontwerp en te maak

[lu 1.1.1]

Kyk mooi na die prentjies in die raampie en voltooi dan die tabel.

Knip 3 prentjies uit die advertensieblaadjies van verskillende produkte. Bespreek in julle groepe watter materiale moontlik gebruik is om die voorwerpe te maak.

Sit nou al die prentjies bymekaar en groepeer hulle volgens die materie waarvan hulle gemaak is.

Assessering

LEERUITKOMS 1: WETENSKAPLIKE ONDERSOEK

Die l eerder is in staat om met selfvertroue op weetgierigheid oor natuurlike verskynsels te reageer, en om binne die konteks van wetenskap, tegnologie en die omgewing verbande te ondersoek en probleme op te los.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder

1.1 ondersoeke beplan, bv.:

1.1.1 stel aktiwiteite voor om met die materiaal te probeer doen.

Memorandum

Leerders kan die prentjies in die blok, hul eie, of ‘n kombinasie van ander materie gebruik.

Opdrag:

Advertensieblaadjies:

  • maak dit gereeld bymekaar; hou die tydskrifte, koerante en gemorspos dop. Laat die leerders dit altyd skool toe bring.
<< Chapter < Page Page > Chapter >>

Read also:

OpenStax, Natuurwetenskappe graad 4. OpenStax CNX. Sep 18, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11097/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.
Jobilize.com uses cookies to ensure that you get the best experience. By continuing to use Jobilize.com web-site, you agree to the Terms of Use and Privacy Policy.