Vergelykings met letterkoëffisiënte (lettervergelykings)
'n Vergelyking met letterkoëffisiënte is een wat verskeie letters of veranderlikes bevat. Voorbeelde sluit die area van 'n sirkel (
) in en die formule vir die berekening van spoed (
). In hierdie afdeling sal jy leer hoe om vergelykings met letterkoëffisiënte op te los in terme van een van die veranderlikes. Om dit te doen, sal jy die beginsels oor die oplos van vergelykings wat jy geleer het, gebruik en toepas om die woordvergelykings te herrangskik. Die oplos van vergelykings met letterkoëffisiënte staan ook bekend as verandering van die onderwerp van 'n formule.
Wanneer jy lettervergelykings oplos, behoort jy die volgende in gedagte tehou:
Ons isoleer die onbekende deur te vra wat daaraan verbind is en hoe dit daaraan verbind is en dan doen ons die teenoorgestelde bewerking (aan beide kante as 'n geheel).
As die onbekende veranderlike in twee of meer terme voorkom, haal ons dit uit as 'n gemeenskaplike faktor.
As ons weerskante die vierkantswortel moet neem, onthou dat daar 'n positiewe sowel as 'n negatiewe antwoord mag wees.
As die onbekende veranderlike in die noemer is, dan vind ons die kleinste gemene noemer (KGN), vermenigvuldig weerskante met die KGN en gaan dan voort om die probleem op te los.
Die area van 'n driehoek is
. Wat is die hoogte van die driehoek in terme van die basis en area?
Ons herrangskik die vergelyking sodat die hoogte aan die een kant van die gelykaanteken is en die res van die veranderlikes aan die ander kant van die gelykaanteken.
software engineering is a the branch of computer science deals with the design,development, testing and maintenance of software applications.
Hayder
who is best bw software engineering and cyber security
Ahmad
Both software engineering and cybersecurity offer exciting career prospects, but your choice ultimately depends on your interests and skills. If you enjoy problem-solving, programming, and designing software syste
Software engineering is a branch of computer science directed to writing programs to develop Softwares that can drive or enable the functionality of some hardwares like phone , automobile and others
kelvin
if any requirement engineer is gathering requirements from client and after getting he/she Analyze them this process is called
The following text is encoded in base 64.
Ik5ldmVyIHRydXN0IGEgY29tcHV0ZXIgeW91IGNhbid0IHRocm93IG91dCBhIHdpbmRvdyIgLSBTdGV2ZSBXb3puaWFr
Decode it, and paste the decoded text here