<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
23.4.2 a) 0,041
23.6 a) 1,234
25. a) R51
Koste per oproep: R1,77
23.4 DELING DEUR VEELVOUDE VAN 10
23.4.1 Onthou jy nog?
a) As ek 0,8 deur 40 moet deel, doen ek dit so:
0,8 ÷ 40 = (0,8 ÷ 10) ÷ 4
= 0,08 ÷ 4
= 0,02
b) As ek 4,2 deur 600 moet deel, sê ek:
4,2 ÷ 600 = (4,2 ÷ 100) ÷ 6
= 0,042 ÷ 6
= 0,007
23.4.2 Bereken die volgende sonder ’n sakrekenaar:
a) j = 3,28 ÷ 80
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
b) d = 567 ÷ 700
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
c) g = 18,6 ÷ 2 000
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
23.5 DELING DEUR DESIMALE BREUKE
23.5.1 Werk saam met ’n maat deur die volgende voorbeelde:
’n Rol materiaal is 11,25 m lank. Om een rok te maak, word 1,5 m materiaal benodig. Hoeveel rokke kan uit die rol materiaal gesny word?
a) Ek moet 11,25 ÷ 1,5 bereken.Ek verander die desimale getalle eers na breuke :
en
Ek maak gebruik van ekwivalente breuke :
c) Ek moet 11,25 ÷ 1,5 bereken.Ek wil die deler na ’n heelgetal verander sodat ek makliker kan deel.
1,5 × 10 = 15
Nou moet ek net die deeltal ook met 10 vermenigvuldig!
11,25 × 10 = 112,5
Die antwoord is dus 7,5 rokke.
23.5.2 Watter van die bogenoemde metodes is eintlik presies dieselfde?
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
23.6 Bereken die volgende deur eers die deler na ’n heelgetal te verander:
a) q = 0,88848 ÷ 0,72
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
b) p = 0,14365 ÷ 0,17
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
c) v = 0,30366 ÷ 0,042
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
24. Tyd vir selfassessering
|
JA | NEE | |
Ek kan desimale breuke korrek deur 10 deel | |||
Ek kan desimale breuke korrek deur 100 deel | |||
Ek kan desimale breuke korrek deur 1 000 deel | |||
Ek weet hoe om desimale breuke deur veelvoude van 10 te deel | |||
Ek kan desimale breuke korrek deur desimale breuke deel |
25. Kyk na die volgende telefoonrekening en beantwoord dan die vrae. Jy mag jou sakrekenaar gebruik.
a) Rond die koste van die oorsese oproep af tot die naaste rand. ………………..
b) Wat was die totale koste van die oproepe wat gemaak is? ……………………
c) Rond bogenoemde antwoord af tot die naaste sent. …………………………
d) What was the average cost of each cell phone (Vodacom) call? ………………
e) Is MTN goedkoper as Vodacom? ......................... Motiveer.
…………………………………………………………………………………………..
f) Rond die koste van die nasionale oproepe (0 – 50 km) af tot 1 syfer na die desimale teken.
…………………………………………………………………………………………..
g) Wat is die totale koste van die nasionale oproepe? ……………………………
h) As twee “ShareCall” oproepe R1,28 kos, wat sal 48 sulke oproepe kos?
…………………………………………………………………………………………..
i) Die rekening word betaal met ’n R200-noot en ‘n R20-noot. Hoeveel kleingeld moet jy kry?
…………………………………………………………………………………………..
j) Wat is JULLE telefoonrekening gemiddeld per maand oor ‘n tydperk van een jaar?
…………………………………………………………………………………………..
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.5: Dit is duidelik wanneer die leerder probleme in konteks oplos, insluitend kontekste wat gebruik kan word om ‘n bewustheid van ander leerareas, asook van menseregte-, sosiale, ekonomiese en omgewingsake, te bevorder, soos:
1.5.1 finansiële kontekste (insluitend wins en verlies, begrotings, rekeninge, lenings, enkelvoudige rente, huurkoop, wisselkoerse);
Assesseringstandaard 1.7: Dit is duidelik wanneer die leerder skat en bereken deur geskikte bewerkings vir probleme wat die volgende behels, te kies en te gebruik:
1.7.5 deling van positiewe desimale getalle van minstens 3 desimale plekke deur heelgetalle.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 7' conversation and receive update notifications?