<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Vergelykings met letterkoëffisiënte (lettervergelykings)

'n Vergelyking met letterkoëffisiënte is een wat verskeie letters of veranderlikes bevat. Voorbeelde sluit die area van 'n sirkel ( A = π r 2 ) in en die formule vir die berekening van spoed ( s = d t ). In hierdie afdeling sal jy leer hoe om vergelykings met letterkoëffisiënte op te los in terme van een van die veranderlikes. Om dit te doen, sal jy die beginsels oor die oplos van vergelykings wat jy geleer het, gebruik en toepas om die woordvergelykings te herrangskik. Die oplos van vergelykings met letterkoëffisiënte staan ook bekend as verandering van die onderwerp van 'n formule.

Wanneer jy lettervergelykings oplos, behoort jy die volgende in gedagte tehou:

  • Ons isoleer die onbekende deur te vra wat daaraan verbind is en hoe dit daaraan verbind is en dan doen ons die teenoorgestelde bewerking (aan beide kante as 'n geheel).
  • As die onbekende veranderlike in twee of meer terme voorkom, haal ons dit uit as 'n gemeenskaplike faktor.
  • As ons weerskante die vierkantswortel moet neem, onthou dat daar 'n positiewe sowel as 'n negatiewe antwoord mag wees.
  • As die onbekende veranderlike in die noemer is, dan vind ons die kleinste gemene noemer (KGN), vermenigvuldig weerskante met die KGN en gaan dan voort om die probleem op te los.

Die area van 'n driehoek is A = 1 2 b × h . Wat is die hoogte van die driehoek in terme van die basis en area?

  1. Ons herrangskik die vergelyking sodat die hoogte aan die een kant van die gelykaanteken is en die res van die veranderlikes aan die ander kant van die gelykaanteken.
    A = 1 2 b × h 2 A = b × h ( vermenigvuldig weerskante met 2 ) 2 A b = h ( deel weerskante met b )
  2. Die hoogte van 'n driehoek word gegee deur: h = 2 A b

Oplos van lettervergelykings

  1. Los op vir t: v = u + at
  2. Los op vir x: a x - b x = c
  3. Los op vir x: 1 b + 2 b x = 2

Questions & Answers

what is biology
daniel Reply
what is diffusion
Emmanuel Reply
passive process of transport of low-molecular weight material according to its concentration gradient
AI-Robot
what is production?
Catherine
Pathogens and diseases
how did the oxygen help a human being
Achol Reply
how did the nutrition help the plants
Achol Reply
Biology is a branch of Natural science which deals/About living Organism.
Ahmedin Reply
what is phylogeny
Odigie Reply
evolutionary history and relationship of an organism or group of organisms
AI-Robot
ok
Deng
what is biology
Hajah Reply
cell is the smallest unit of the humanity biologically
Abraham
what is biology
Victoria Reply
what is biology
Abraham
HOW CAN MAN ORGAN FUNCTION
Alfred Reply
the diagram of the digestive system
Assiatu Reply
allimentary cannel
Ogenrwot
How does twins formed
William Reply
They formed in two ways first when one sperm and one egg are splited by mitosis or two sperm and two eggs join together
Oluwatobi
what is genetics
Josephine Reply
Genetics is the study of heredity
Misack
how does twins formed?
Misack
What is manual
Hassan Reply
discuss biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles
Joseph Reply
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Siyavula textbooks: wiskunde (graad 10) [caps]. OpenStax CNX. Aug 04, 2011 Download for free at http://cnx.org/content/col11328/1.4
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Siyavula textbooks: wiskunde (graad 10) [caps]' conversation and receive update notifications?

Ask