<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Data kan op baie maniere gemanipuleer word wat misleidend kan wees. Grafieke moet versigtig ontleed word en vrae moet gevra word oor 'die storie agter die getalle'. Potensiële misinterpretasies is:
Aktiwiteit | Ure |
Slaap | 8 |
Sport | 2 |
Skool | 7 |
Kuier by vriende | 1 |
Kyk TV | 2 |
Studeer | 3 |
Die staafgrafiek hieronder toon die resultate van 'n studie wat kyk na 'n vergelyking van kospryse teenoor die inkomste van 'n huishouding in 1994.
Income (thousands of rands) | Food bill (thousands of rands) |
5 | 2 |
5-10 | 2 |
10-15 | 4 |
15-20 | 4 |
20-30 | 8 |
30-40 | 6 |
40-50 | 10 |
50 | 12 |
Speed (km/h) | Frequency |
3 | |
2 | |
6 | |
40 | |
50 | |
30 | |
15 | |
12 | |
3 | |
2 |
Notification Switch
Would you like to follow the 'Siyavula textbooks: wiskunde (graad 11)' conversation and receive update notifications?