<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Lewensvaardighede

Graad 1

By die skool

Module 2

Ek is trots op my skool

Bespreek: Wat doen die kinders?

My skool

  • So lyk my skool.
  • So lyk ons speelgronde.

So lyk my skoolvlag.

  • Ek kan dink!

Ons het nie net in die skool en in die klas reëls nodig nie. Ons het reëls ook in baie ander plekke nodig. Verdeel in groepe en kyk of julle kan dink aan ander plekke waar ons ook reëls nodig het. Kan jy ‘n paar reëls opnoem?

  • Bespreek: Wat is alles verkeerd in die prentjie?

Assessering

Leeruitkomstes(LUs)
lewensoriënteringLU 2
SOSIALE ONTWIKKELING :Die leerder kan begrip toon van en ‘n verbintenis maak tot konstitusionele regte en verantwoordelikhede en toon sensitiwiteit vir verskillende kulture en godsdienste.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
2.1 klaskamerreëls opstel en skoolreëls verduidelik en sê waarom dit gehoorsaam moet word;
LU 3
PERSOONLIKE ONTWIKKELINGDie leerder kan verworwe lewensvaardighede gebruik om persoonlike potensiaal te bereik en uit te leef om doeltreffend te reageer op uitdagings in die lewe.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
3.3 verskillende emosies toon en identifiseer, insluitend respek vir lewende dinge;3.5 die veranderde omgewing van klas en skool hanteer (Opvoeder se aantekeninge).
AARDRYKSKUNDELU 2
GEOGRAFIESE KENNIS EN BEGRIPDie leerder kan geografiese en omgewingskennis en -begrip demonstreer.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
2.1 sy eie ervaring van ‘n plek beskryf en dit vergelyk met iemand anders se ervaring van ‘n soortgelyke of ander plek;2.5 eie voorkeure en afkeure van ‘n plaaslike plek of gebied beskryf (Opvoeder se aantekeninge).
GESKIEDENISLU 1
HISTORIESE ONDERSOEKDie leerder kan ondersoekvaardighede gebruik om die verlede en hede te ondersoek.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
1.2 stories uit die verlede oorvertel en met begeleiding kort sinne oor die verlede skryf, prente teken, modelle maak en toneelspeel (Opvoeder se aantekeninge).
LU 2
HISTORIESE KENNIS EN BEGRIPDie leerder kan historiese kennis en begrip toon.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
2.1 eie en ander mense se ervarings in die verlede en die hede bespreek.

Memorandum

Neem die leerders op ‘n besigtigingstoer deur die skool en die skoolterrein. Indien moontlik, kan hulle selfs buite die skoolterrein stap. die leerders moet ‘n prent van die skool en die skoolterrein teken. Met behulp van hulle tekeninge moet hulle dan die skool en die terrein aan die res van die klas verduidelik. Help die leerders om hulle verskillende beskrywings met mekaar te vergelyk

Hou ‘n klasbespreking oor die dinge omtrent die skool en omgewing waarvan die leerders hou en nie van hou nie. Elkeen moet minstens een ding noem waarvan hy/sy hou en een waarvan hy/sy nie hou nie. Kan hulle iets doen omtrent die dinge waarvan hulle nie hou nie? (bv. rommel optel en die skoolterrein netjies hou) (Aard. 2.2).

Die leerders moet hulle skoolvlag teken.

Kleur die SA vlag in.

Poog om die leerders een of twee skoolreëls per dag te leer. Deel die klas in groepies van vyf in. Hulle moet dink aan ander plekke waar reëls nodig is, bv. verkeersreëls of huisreëls. Laat hulle voorbeelde van sulke reëls noem. Hoekom is reëls nodig? Laat een leerder in elke groep terugrapporteer (LO 2.1).

Die leerders kan nou in ‘n klasbespreking besluit wat hulle eie klasreëls is. (Die opvoeder help waar nodig). Dit sal hulle help om die reëls makliker te onthou en verantwoordelikheid vir hulle optrede te aanvaar. Plak die belangrikste reëls in die klas op (LO 1.2).

Leerders moet in die klas iets interessants vertel wat gebeur het terwyl hulle in pre-primêr/kleuterskool was of voor hulle skool toe gekom het. Hulle moet ook onderhoude voer met hulle ouers / grootouers oor iets interessants uit hùlle skooldae. Vergelyk die stories en bespreek die verandering wat in skole plaasgevind het (Gesk. 1.2, 2.1).

Questions & Answers

what is diffusion
Emmanuel Reply
passive process of transport of low-molecular weight material according to its concentration gradient
AI-Robot
what is production?
Catherine
Pathogens and diseases
how did the oxygen help a human being
Achol Reply
how did the nutrition help the plants
Achol Reply
Biology is a branch of Natural science which deals/About living Organism.
Ahmedin Reply
what is phylogeny
Odigie Reply
evolutionary history and relationship of an organism or group of organisms
AI-Robot
ok
Deng
what is biology
Hajah Reply
cell is the smallest unit of the humanity biologically
Abraham
what is biology
Victoria Reply
what is biology
Abraham
HOW CAN MAN ORGAN FUNCTION
Alfred Reply
the diagram of the digestive system
Assiatu Reply
allimentary cannel
Ogenrwot
How does twins formed
William Reply
They formed in two ways first when one sperm and one egg are splited by mitosis or two sperm and two eggs join together
Oluwatobi
what is genetics
Josephine Reply
Genetics is the study of heredity
Misack
how does twins formed?
Misack
What is manual
Hassan Reply
discuss biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles
Joseph Reply
what is biology
Yousuf Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environment.
Wine
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Lewensvaardighede. OpenStax CNX. Sep 21, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11102/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Lewensvaardighede' conversation and receive update notifications?

Ask