<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Inleiding

In Graad 10 het ons die idee van gemiddelde gradiënt ondersoek and gesien dat die gradiënt van sommige funksies verskillend is by verskillende intervalle. In Graad 11 kyk ons verder na die idee van gemiddelde gradiënt, en stel die idee van 'n gradiënt van 'n kurwe by 'n punt bekend.

Gemiddelde gradiënt

Ons het gesien dat die gemiddelde gradiënt tussen twee punte op 'n kurwe die gradiënt is van die reguitlyn wat deur twee punte gaan.

The gemiddelde gradiënt tussen twee punte op 'n kurwe is die gradiënt van die reguitlyn wat deur die twee punte gaan.

Wat gebeur met die gradiënt as ons die posisie van een punt vasstel en die tweede punt nader aan die vaste punt beweeg?

Ondersoek: gradiënt by 'n enkele punt op 'n kurwe

Die kurwe gewys is gedefineër deur y = - 2 x 2 - 5 . Punt B is vasgestel by koördinate (0, -5). Die posisie van punt A wissel. Voltooi die tabel hieronder deur die y -koördinate van punt A te bereken vir die gegewe x -koördinate. Bereken dan die gemiddelde gradiënt tussen punte A en B.

x A y A gemiddelde gradiënt
-2
-1.5
-1
-0.5
0
0.5
1
1.5
2

Wat gebeur met die gemiddelde gradiënt soos A in die rigting van B beweeg? Wat gebreur met die gemiddelde gradieënt soos A wegbeweeg van B?Wat is die gemiddelde gradiënt wanneer A oorvleuel met B?

In [link] verander die gradiënt van die reguitlyn wat deur punte A en C gaan soos A nader beweeg aan C. By die punt wat A en C oorvleuel gaan die reguitlyn slegs deur een punt op die kurwe. So 'n lyn is bekend as 'n raaklyn aan die kurwe.

Die gradiënt van die reguitlyn tussen A en C verander soos die punt A between langs die kurwe na C toe. Daar kom 'n punt wat A en C oorvleuel (soos gewys in (c)). By daardie punt is die lyn 'n raaklyn aan die kurwe.

Ons stel dan die idee bekend van 'n gradiënt by 'n enkele punt op 'n kurwe. Die gradiënt by 'n punt op 'n kurwe is eenvoudig die gradiënt van die raaklyn aan die kurwe by die gegewe punt.

Kry die gemiddelde gradiënt tussen twee punte P ( a ; g ( a ) ) en Q ( a + h ; g ( a + h ) ) op die kurwe g ( x ) = x 2 . Kry dan die gemiddelde gradiënt tussen P ( 2 ; g ( 2 ) ) en Q ( 4 ; g ( 4 ) ) . Laastens, verduidelik wat gebeur met die gemiddelde gradiënt soos P nader beweeg aan Q.

  1. x 1 = a
    x 2 = a + h
  2. Deur die funksie g ( x ) = x 2 te gebruik, kry ons:

    y 1 = g ( a ) = a 2
    y 2 = g ( a + h ) = ( a + h ) 2 = a 2 + 2 a h + h 2
  3. y 2 - y 1 x 2 - x 1 = ( a 2 + 2 a h + h 2 ) - ( a 2 ) ( a + h ) - ( a ) = a 2 + 2 a h + h 2 - a 2 a + h - a = 2 a h + h 2 h = h ( 2 a + h ) h = 2 a + h

    Die gemiddelde gradiënt tussen P ( a ; g ( a ) ) en Q ( a + h ; g ( a + h ) ) op die kurwe g ( x ) = x 2 is 2 a + h .

  4. Ons kan die resultaat in [link] gebruik, maar ons sal moet bepaal wat a en h is. Ons doen dit deur te kyk na die definisies van P en Q. Die x -koërdinaat van P is a en die x -koördinaat van Q is a + h . Daarom as ons aanneem dat a = 2 en a + h = 4 , dan is h = 2 .

    Dan is die gemiddelde gradiënt

    2 a + h = 2 ( 2 ) + ( 2 ) = 6
  5. soos punt P nader beweeg aan punt Q, word h kleiner. Dit beteken dat die gemiddelde gradiënt ook kleiner word. As die punt Q oorvleuel met die punt P, is h = 0 en die gemiddelde gradiënt word gegee deur 2 a .

Ons sien nou dat ons die vergelyking kan skryf om die gemiddelde gradiënt op 'n effens anderse manier te bereken. As ons 'n kurwe het gedefineer deur f ( x ) , dan vir twee punte P en Q met P ( a ; f ( a ) ) en Q ( a + h ; f ( a + h ) ) , word die gemiddelde gradiënt tussen P en Q gegee deur f ( x ) :

y 2 - y 1 x 2 - x 1 = f ( a + h ) - f ( a ) ( a + h ) - ( a ) = f ( a + h ) - f ( a ) h

Hierdie resultaat is belangrik om die gradiënt te bereken by 'n punt op 'n kurwe en dit sal in groter detail ondersoek word in Graad 12.

Hoofstukoefeninge

    1. Bepaal die gemiddelde gradiënt van die kurwe f ( x ) = x ( x + 3 ) tussen x =  – 5 en x =  – 3 .
    2. Sê nou wat jy kan aflei oor die funksie f tussen x =  – 5 en x =  – 3 .
  1. A(1;3) is 'n punt op f ( x ) = 3 x 2 .
    1. Bepaal die gradiënt van die kurwe by punt A.
    2. Bepaal nou die vergelyking van die raaklyn by A.
  2. Given: f ( x ) = 2 x 2 .
    1. Bepaal die gemiddelde gradiënt tussen x = - 2 en x = 1 .
    2. Bepaal die gradiënt van die kurwe van f waar x = 2 .

Questions & Answers

how to create a software using Android phone
Wiseman Reply
how
basra
what is the difference between C and C++.
Yan Reply
what is software
Sami Reply
software is a instructions like programs
Shambhu
what is the difference between C and C++.
Yan
yes, how?
Hayder
what is software engineering
Ahmad
software engineering is a the branch of computer science deals with the design,development, testing and maintenance of software applications.
Hayder
who is best bw software engineering and cyber security
Ahmad
Both software engineering and cybersecurity offer exciting career prospects, but your choice ultimately depends on your interests and skills. If you enjoy problem-solving, programming, and designing software syste
Hayder
what's software processes
Ntege Reply
I haven't started reading yet. by device (hardware) or for improving design Lol? Here. Requirement, Design, Implementation, Verification, Maintenance.
Vernon
I can give you a more valid answer by 5:00 By the way gm.
Vernon
it is all about designing,developing, testing, implementing and maintaining of software systems.
Ehenew
hello assalamualaikum
Sami
My name M Sami I m 2nd year student
Sami
what is the specific IDE for flutter programs?
Mwami Reply
jegudgdtgd my Name my Name is M and I have been talking about iey my papa john's university of washington post I tagged I will be in
Mwaqas Reply
yes
usman
how disign photo
atul Reply
hlo
Navya
hi
Michael
yes
Subhan
Show the necessary steps with description in resource monitoring process (CPU,memory,disk and network)
samuel Reply
What is software engineering
Tafadzwa Reply
Software engineering is a branch of computer science directed to writing programs to develop Softwares that can drive or enable the functionality of some hardwares like phone , automobile and others
kelvin
if any requirement engineer is gathering requirements from client and after getting he/she Analyze them this process is called
Alqa Reply
The following text is encoded in base 64. Ik5ldmVyIHRydXN0IGEgY29tcHV0ZXIgeW91IGNhbid0IHRocm93IG91dCBhIHdpbmRvdyIgLSBTdGV2ZSBXb3puaWFr Decode it, and paste the decoded text here
Julian Reply
what to do you mean
Vincent
hello
ALI
how are you ?
ALI
What is the command to list the contents of a directory in Unix and Unix-like operating systems
George Reply
how can i make my own software free of cost
Faizan Reply
like how
usman
hi
Hayder
The name of the author of our software engineering book is Ian Sommerville.
Doha Reply
what is software
Sampson Reply
the set of intruction given to the computer to perform a task
Noor
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Siyavula textbooks: wiskunde (graad 11). OpenStax CNX. Sep 20, 2011 Download for free at http://cnx.org/content/col11339/1.4
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Siyavula textbooks: wiskunde (graad 11)' conversation and receive update notifications?

Ask