<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Lineêre ongelykhede

Ondersoek : ongelykhede op 'n getallelyn

Stel die volgende voor op getallelyne:

  1. x = 4
  2. x < 4
  3. x 4
  4. x 4
  5. x > 4

'n Lineêre ongelykheid is soortgelyk aan 'n lineêre vergelyking aangesien die hoogste eksponent van die veranderlike 1 is. Die volgende is voorbeelde van lineêre ongelykhede:

2 x + 2 1 2 - x 3 x + 1 2 4 3 x - 6 < 7 x + 2

Die metodes wat gebruik word om lineêre ongelykhede op te los, is identies aan dié wat gebruik word om lineêre vergelykings op te los. Die enigste verskil kom voor wanneer daar 'n vermenigvuldiging met of deling deur 'n negatiewe getal is. Ons weet byvoorbeeld dat 8 > 6 . As beide kante van die ongelykheid gedeel word (byvoorbeeld deur - 2 ), sien ons - 4 is nie groter as - 3 nie. Dus moet die ongelykheid omkeer, wat beteken - 4 < - 3 .

Wanneer beide kante van 'n ongelykheid met 'n negatiewe getal vermenigvuldig word, of met 'n negatiewe getal gedeel word, verander die rigting van die ongelykheid. Om hierdie rede mag ons nie met 'n veranderlike vermenigvuldig as ons nie weet nie wat die onbekende (veranderlike) se teken is nie.

Byvoorbeeld, as x < 1 , dan - x > - 1 .

Om 'n ongelykheid met 'n gewone vergelyking te vergelyk, sal ons eers die gewone vergelyking oplos. Los op 2 x + 2 = 1 .

2 x + 2 = 1 2 x = 1 - 2 2 x = - 1 x = - 1 2

As ons hierdie antwoord op 'n getallelyn voorstel, kry ons:

Kom ons los nou die ongelykheid 2 x + 2 1 op:

2 x + 2 1 2 x 1 - 2 2 x - 1 x - 1 2

As ons hierdie antwoord op 'n getallelyn voorstel, kry ons:

Soos jy kan sien, vir die vergelyking is daar slegs 'n enkele waarde van x waarvoor die vergelyking waar is. Vir die ongelykheid is daar egter 'n hele versameling waardes waarvoor die ongelykheid waar is. Dit is die groot verskil tussen gewone vergelykings (gelykhede) en ongelykhede.

Khan akademie video oor ongelykhede - 1

Khan akademie video oor ongelykhede - 2

Los op vir r : 6 - r > 2

  1. - r > 2 - 6 - r > - 4
  2. Wanneer jy met 'n negatiewe getal vermenigvuldig, draai die rigting van die ongelykheid om.

    r < 4

Los op vir q : 4 q + 3 < 2 ( q + 3 ) en stel die oplossing voor op 'n getallelyn.

  1. 4 q + 3 < 2 ( q + 3 ) 4 q + 3 < 2 q + 6
  2. 4 q + 3 < 2 q + 6 4 q - 2 q < 6 - 3 2 q < 3
  3. 2 q < 3 deel beide kante deur 2 q < 3 2

Los op vir x : 5 x + 3 < 8 en stel die antwoord op 'n getallelyn voor.

  1. 5 - 3 x + 3 - 3 < 8 - 3 2 x < 5

Lineêre ongelykhede

  1. Los op vir x en stel die oplossing grafies voor:
    1. 3 x + 4 > 5 x + 8
    2. 3 ( x - 1 ) - 2 6 x + 4
    3. x - 7 3 > 2 x - 3 2
    4. - 4 ( x - 1 ) < x + 2
    5. 1 2 x + 1 3 ( x - 1 ) 5 6 x - 1 3
  2. Los die volgende ongelykhede op. Illustreer jou antwoord op 'n getallelyn as x 'n reële getal is.
    1. - 2 x - 1 < 3
    2. - 5 < 2 x - 3 7
  3. Los op vir x : 7 ( 3 x + 2 ) - 5 ( 2 x - 3 ) > 7 Illustreer die antwoord op 'n getallelyn.

Questions & Answers

what is biology
daniel Reply
what is diffusion
Emmanuel Reply
passive process of transport of low-molecular weight material according to its concentration gradient
AI-Robot
what is production?
Catherine
Pathogens and diseases
how did the oxygen help a human being
Achol Reply
how did the nutrition help the plants
Achol Reply
Biology is a branch of Natural science which deals/About living Organism.
Ahmedin Reply
what is phylogeny
Odigie Reply
evolutionary history and relationship of an organism or group of organisms
AI-Robot
ok
Deng
what is biology
Hajah Reply
cell is the smallest unit of the humanity biologically
Abraham
what is biology
Victoria Reply
what is biology
Abraham
HOW CAN MAN ORGAN FUNCTION
Alfred Reply
the diagram of the digestive system
Assiatu Reply
allimentary cannel
Ogenrwot
How does twins formed
William Reply
They formed in two ways first when one sperm and one egg are splited by mitosis or two sperm and two eggs join together
Oluwatobi
what is genetics
Josephine Reply
Genetics is the study of heredity
Misack
how does twins formed?
Misack
What is manual
Hassan Reply
discuss biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles
Joseph Reply
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Siyavula textbooks: wiskunde (graad 10) [caps]. OpenStax CNX. Aug 04, 2011 Download for free at http://cnx.org/content/col11328/1.4
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Siyavula textbooks: wiskunde (graad 10) [caps]' conversation and receive update notifications?

Ask