Afleiding van waardes vir trigonometriese funksies vir :
,
And
Hou in gedagte dat die trigonometriese funksies slegs van toepassing is op reghoekige driehoeke. Dus kan ons waardes aflei vir trigonometriese funksies vir
,
en
. Ons sal begin met
omdat dit die maklikste is
Neem enige reghoekige driehoek met een hoek
. Dus omdat een hoek gelyk is aan
, moet die derde hoek ook gelyk wees aan
. Ons het dus 'n gelyksydige reghoekige driehoek soos aan gedui in
[link] .
As die twee sye gelyk is in lengte aan
, dan kan die skuinssy
, soos volg bereken word:
Dus het ons:
Ons kan iets soortgelyks probeer vir
en
. Ons begin met 'n gelyksydige driehoek en halveer een hoek soos aangedui in
[link] . Dit gee ons die verlangde reghoekige driehoek met een hoek gelyk aan
en een hoek gelyk aan
.
As die gelyke sye se lengte gelyk is aan
, dan is die basis gelyk aan
en die lengte van die vertikale sy
kan dan soos volg bereken word:
Dus het ons:
Jy hoef nie hierdie identiteite te memoriseer nie as jy weet hoe om hulle af te lei.
Twee bruikbare driehoeke om te onthou.
Alternatiewe definisie vir
Ons weet dat
soos volg gedefinieer word:
Dit kan soos volg geskryf word:
Maar ons weet ook dat
soos volg gedefinieer word:
en dat
soos volg gedefinieer word:
Daarom kan ons dit soos volg skryf:
kan ook soos volg gedefinieer word:
'n trignometriese identiteit
Een van die mees bruikbare resultate van die trigonometriese funksies is dat hulle verwant aan mekaar is. Ons het gesien dat
geskryf kan word in terme van
en
. Net so sal ons wys dat:
Ons begin deur te kyk na
,
Ons sien dat:
en
Volgens die stelling van Pythagoras weet ons dat:
Daarom kan ons die volgende neerskryf:
Vereenvoudig deur identiteite te gebruik:
Bewys:
Trigonometriese identiteite
Vereenvoudig die volgende met behulp van die basiese trigonometriese identiteite:
software engineering is a the branch of computer science deals with the design,development, testing and maintenance of software applications.
Hayder
who is best bw software engineering and cyber security
Ahmad
Both software engineering and cybersecurity offer exciting career prospects, but your choice ultimately depends on your interests and skills. If you enjoy problem-solving, programming, and designing software syste
Software engineering is a branch of computer science directed to writing programs to develop Softwares that can drive or enable the functionality of some hardwares like phone , automobile and others
kelvin
if any requirement engineer is gathering requirements from client and after getting he/she Analyze them this process is called
The following text is encoded in base 64.
Ik5ldmVyIHRydXN0IGEgY29tcHV0ZXIgeW91IGNhbid0IHRocm93IG91dCBhIHdpbmRvdyIgLSBTdGV2ZSBXb3puaWFr
Decode it, and paste the decoded text here