Hierdie strategieë kan op verskillende wyses gekombineer word en die sekerste manier om jou intuïsie te ontwikkel oor wat die beste ding is om te doen, is om te oefen. 'n Gekombineerde stel bewerkings kan byvoorbeeld wees:
Los op vir
:
.
Beide kante van die vergelyking behoort gekwadreer te word om die vierkantswortelteken te verwyder.
Die faktore van
is
.
Ons het
of
Dus,
of
.
Vervang
in die oorspronklike vergelyking
:
Daarom LK
RK. Die twee kante van 'n vergelyking moet altyd balanseer; 'n moontlike oplossing wat NIE die vergelyking bevredig nie, is nie geldig nie. In hierdie geval balanseer die twee kante van die vergelyking nie.
Dus
.
Stel nou
in die oorspronklike vergelyking in
:
Dus, LK = RK
Dus
is die enigste geldige oplossing.
vir
alleenlik.
Los die vergelyking op:
.
Die vergelyking is in die verlangde vorm, met
.
Jy benodig die faktore van 1 en 4 sodat die middelterm
is.
So, die faktore is:
Dus
of
.
Beide oplossings is geldig.
Dus, die oplossing is
of
.
Vind die wortels van die kwadratiese vergelyking
.
Daar is 'n gemeenskaplike faktor: -2.
Dus, deel weerskante van die vergelyking deur -2.
Die middelterm is negatief. Dus, die faktore is
.
As ons uitvermenigvuldig
, kry ons
.
In hierdie geval is die kwadratiese uitdrukking 'n volkome vierkant, so daar is net een oplossing vir
:
.
software engineering is a the branch of computer science deals with the design,development, testing and maintenance of software applications.
Hayder
who is best bw software engineering and cyber security
Ahmad
Both software engineering and cybersecurity offer exciting career prospects, but your choice ultimately depends on your interests and skills. If you enjoy problem-solving, programming, and designing software syste
Software engineering is a branch of computer science directed to writing programs to develop Softwares that can drive or enable the functionality of some hardwares like phone , automobile and others
kelvin
if any requirement engineer is gathering requirements from client and after getting he/she Analyze them this process is called
The following text is encoded in base 64.
Ik5ldmVyIHRydXN0IGEgY29tcHV0ZXIgeW91IGNhbid0IHRocm93IG91dCBhIHdpbmRvdyIgLSBTdGV2ZSBXb3puaWFr
Decode it, and paste the decoded text here