Die formule om die afstand tussen twee punte te vind:
Die formule om die gradiënt van 'n lyn te vind:
Die formule om die middelpunt van die lyn tussen twee punte te vind:
As twee lyne parallel is, sal hulle dieselfde gradiënt hê:
. As twee lyne loodreg is op mekaar, dan het ons:
Koördinaatmeetkunde
In die gegewe diagram is die hoekpunte van 'n veelhoek F(2;0), G(1;5), H(3;7) en I(7;2).
Wat is die lengtes van die sye van FGHI?
Is die teenoorstaande sye van FGHI parallel?
Halveer die hoeklyne van FGHI mekaar?
Watter tipe veelhoek is FGHI? Gee redes vir jou antwoord.
'n Veelhoek ABCD met hoekpunte A(3;2), B(1;7), C(4;5) en D(1;3) word gegee.
Teken die veelhoek.
Bepaal die sylengtes van die veelhoek.
ABCD is 'n veelhoek met hoekpunte A(0;3), B(4;3), C(5;-1) en D(-1;-1).
Wys dat:
AD = BC
AB
DC
Benoem ABCD.
Wys dat die hoeklyne AC en BD mekaar nie halveer nie.
P, Q, R en S is die punte (-2;0), (2;3), (5;3) en (-3;-3) onderskeidelik.
Wys dat:
SR = 2PQ
SR
PQ
Bereken:
PS
QR
Watter tipe veelhoek is PQRS? Gee redes vir jou antwoord.
EFGH is 'n parallelogram met hoekpunte E(-1;2), F(-2;-1) en G(2;0). Vind die koördinate van H deur gebruik te maak van die feit dat die hoeklyne van 'n parallelogram mekaar halveer.
software engineering is a the branch of computer science deals with the design,development, testing and maintenance of software applications.
Hayder
who is best bw software engineering and cyber security
Ahmad
Both software engineering and cybersecurity offer exciting career prospects, but your choice ultimately depends on your interests and skills. If you enjoy problem-solving, programming, and designing software syste
Software engineering is a branch of computer science directed to writing programs to develop Softwares that can drive or enable the functionality of some hardwares like phone , automobile and others
kelvin
if any requirement engineer is gathering requirements from client and after getting he/she Analyze them this process is called
The following text is encoded in base 64.
Ik5ldmVyIHRydXN0IGEgY29tcHV0ZXIgeW91IGNhbid0IHRocm93IG91dCBhIHdpbmRvdyIgLSBTdGV2ZSBXb3puaWFr
Decode it, and paste the decoded text here