'n Kwadratiese vergelyking, is 'n vergelyking waar die mag van die veranderlike hoogstens 2 is. Die volgende is voorbeelde van kwadratiese vergelykings.
Kwadratiese vergelykings verskil van lineêre vergelykings daarin dat 'n lineêre vergelyking slegs een oplossing het, terwyl ‘n kwadratiese vergelyking hoogstens 2 oplossings het. Daar is spesiale gevalle waar 'n kwadratiese vergelyking slegs een oplossing het.
Om 'n kwadratiese vergelyking op te los, herskryf ons dit met 'n 0 aan die een kant van die gelykaanteken en die produk van twee lineêre uitdrukkings, in hakies, aan die anderkant. Ons weet byvoorbeeld dat:
Om op te los:
moet ons in staat wees om
te herskryf as
, en ons weet reeds hoe om dit te doen.
Ondersoek: faktorisering van 'n kwadratiese uitdrukking
Faktoriseer die volgende kwadratiese uitdrukkings:
As jy 'n kwadratiese uitdrukking kan faktoriseer, is jy een stap weg daarvan om 'n kwadratiese vergelyking op te los. Byvoorbeeld,
kan geskryf word as
. Dit beteken dat
of
, wat
en
gee as die 2 oplossings van die kwadratiese vergelyking
.
Metode: oplos van kwadratiese vergelykings
Deel heel eerste die hele vergelyking deur enige gemene faktore van die koëffisiënte, ten einde 'n vergelyking te kry van die vorm
waar
,
en
geen gemeenskaplike faktore het nie. Byvoorbeeld,
kan geskryf word as
deur te deel met 2.
Skryf
in terme van sy faktore
.
Dit beteken
.
Wanneer ons die vergelyking geskryf het in die vorm
, volg dit dat die oplossing sal wees
of
.
Vervang elke moontlike waarde van die oplossing in die oorspronklike vergelyking in om te toets of dit 'n geldige oplossing is.
Oplossing (wortels) van kwadratiese vergelykings
'n Kwadratiese vergelyking het 2 wortels omdat enige
een van die 2 waardes die vergelyking kan bevredig.
Khan akademie video oor vergelykings - 3
Los op vir
:
.
Ons het gesien die faktore van
is
and
.
Ons het
of
Dus,
of
.
As ons die antwoorde instel in die oorspronklike vergelyking in, vind ons die vergelyking is waar vir beide antwoorde.
vir
of
.
Dit mag gebeur dat die vergelyking met die eerste oogopslag nie soos 'n kwadratiese vergelyking lyk nie, maar deur 'n paar bewerkings in een verander kan word. Onthou dat dieselfde bewerking aan elke kant gedoen moet word om die vergelyking geldig (waar) te hou.
Dit mag nodig wees om een of meer van die volgende te doen:
Byvoorbeeld,
Dit beteken om beide kante te verhef tot die mag
. Byvoorbeeld,
Dit beteken om weerskante te verhef tot die mag 2.
Byvoorbeeld,
software engineering is a the branch of computer science deals with the design,development, testing and maintenance of software applications.
Hayder
who is best bw software engineering and cyber security
Ahmad
Both software engineering and cybersecurity offer exciting career prospects, but your choice ultimately depends on your interests and skills. If you enjoy problem-solving, programming, and designing software syste
Software engineering is a branch of computer science directed to writing programs to develop Softwares that can drive or enable the functionality of some hardwares like phone , automobile and others
kelvin
if any requirement engineer is gathering requirements from client and after getting he/she Analyze them this process is called
The following text is encoded in base 64.
Ik5ldmVyIHRydXN0IGEgY29tcHV0ZXIgeW91IGNhbid0IHRocm93IG91dCBhIHdpbmRvdyIgLSBTdGV2ZSBXb3puaWFr
Decode it, and paste the decoded text here