drie stukkies draad met plastiekomhulsel, 25 cm lank
‘n 4,5 volt gloeilampie in ‘n houer
‘n 4,5 volt battery
‘n skroewedraaier
Maak ‘n stukkie draad aan elke drukspyker vas. Druk een drukspyker in die plat kant van die stukkie hout vas. Druk die tweede drukspyker deur die ogie van die skuifspeld en druk dit ook in die hout vas. Die drukspykers moet ongeveer 1 cm uit mekaar wees.
Maak seker dat die skuifspeld in plek gehou word deur die drukspyker, maar dit moet nog steeds kan draai om die ander drukspyker te raak. Dit is die skakelaar.
Om die skakelaar te toets, konnekteer die ander punt van die een draadjie aan die een kant van die battery. Konnekteer die derde draadjie aan die ander kant van die battery en aan die gloeilamphouertjie.
Konnekteer die vry draad op die skakelaar aan die vry skroef aan die gloeilamphouer.
Wanneer jy die skuifspeld draai sodat dit altwee drukspykers raak, sal die gloeilampie brand. As jy dit weer wegdraai, sal dit ophou brand.
Onthou: Moet nooit aan oop elektriese drade raak nie!
Kleur alles wat elektrisiteit gebruik rooi in.
Assessering
LEERUITKOMS 3:WETENSKAP, DIE SAMELEWING EN DIE OMGEWING Die leerder is in staat om begrip van die onderlinge verband tussen wetenskap en tegnologie, die samelewing en die omgewing te toon.
software engineering is a the branch of computer science deals with the design,development, testing and maintenance of software applications.
Hayder
who is best bw software engineering and cyber security
Ahmad
Both software engineering and cybersecurity offer exciting career prospects, but your choice ultimately depends on your interests and skills. If you enjoy problem-solving, programming, and designing software syste
Software engineering is a branch of computer science directed to writing programs to develop Softwares that can drive or enable the functionality of some hardwares like phone , automobile and others
kelvin
if any requirement engineer is gathering requirements from client and after getting he/she Analyze them this process is called
The following text is encoded in base 64.
Ik5ldmVyIHRydXN0IGEgY29tcHV0ZXIgeW91IGNhbid0IHRocm93IG91dCBhIHdpbmRvdyIgLSBTdGV2ZSBXb3puaWFr
Decode it, and paste the decoded text here