<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Lewensvaardighede

Graad 1

Ek is gesond!

Module 5

Gesonde kos

Voedselpiramide

  • Plak ‘n prentjie van die verskillende kossoorte in die korrekte blokkie.
  • Teken of plak prente van jou gunsteling kossoorte op die voorblad.

My kosblik!

  • Teken of plak prentjies van wat alles in jou kosblik is.

Assessering

Leeruitkomstes(LUs)
lewensoriënteringLU1
BEVORDERING VAN GESONDHEID Die leerder kan ingeligte besluite neem oor persoonlike, gemeenskaps- en omgewingsgesondheid.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
1.1 voedsame keuses uit ‘n verskeidenheid algemene beskikbare kossoorte identifiseer;
KUNS EN KULTUURLU 1
SKEPPING, INTERPRETASIE EN AANBIEDING Die leerder kan werk skep, dit interpreteer en aanbied in elk van die verskillende kunsvorms – Dans, Drama, Musiek en Visuele Kunste.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
1.9 ( Visuele kunste ) - betrokke raak by skeppende kunsprosesse – die gebruik van primêre kleure en lyn.
LU 3
DEELNAME EN SAMEWERKING Die leerder kan persoonlike en interpersoonlike vaardighede deur individuele en groepdeelname in Kuns- en Kultuuraktiwiteite demonstreer.
3.4 ( Visuele kuns ) – aan kunsaktiwiteite deelneem ten opsigte van keuse en die ordening van materiaal, met aandag aan veiligheid en verantwoordelike gedrag in die werkruimte.
EBWLU 2
VOLHOUBARE GROEI EN ONTWIKKELING Die leerder kan begrip van volhoubare groei, heropbou en ontwikkeling toon en krities oor verwante prosesse nadink.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
2.3 maniere en die belangrikheid van die gebruik van beperkte klaskamermateriaal sonder vermorsing noem.
TEGNOLOGIELU 1
TEGNOLOGIESE PROSESSE EN VAARDIGHEDE Die leerder kan tegnologiese prosesse en vaardighede eties en met verantwoordelikheid toepas deur gepaste inligtings- en kommunikasietegnologie te gebruik.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
1.2 ( Ontwerp ) – gepaste materiaal of stowwe kies om ‘n eenvoudige produk te maak om ‘n gegewe behoefte te bevredig;1.3 ( Maak ) – ‘n eenvoudige produk van verskillende stowwe of soorte materiaal maak;1.4 ( Evalueer ) – uitdrukking en ‘n verduideliking gee oor die gemaakte produk.

Memorandum:

Module 5 handel oor die belangrikheid van ‘n gesonde leefwyse. Dit sluit gesonde eetgewoontes, persoonlike higiëne, oefening en maniere om oordraagbare siektes te voorkom in.

Die werkblad op p. 1 toets die leerders se voorafkennis in hierdie verband. Hulle moet die werkblad op hulle eie voltooi. Laat hulle hulle antwoorde bespreek in ‘n klasbespreking. Hulle kan byvoorbeeld bespreek of dit nodig is om gereeld te bad of skoon klere aan te trek. Bespreek ook kortliks die volgende: vrugte en groente, genoeg slaap, bad elke dag, oefening en skoon klere. Dit dien slegs as inleiding tot die module, aangesien alles later in meer besonderhede behandel word.

Gesonde eetgewoontes

Verduidelik die voedselpiramide op ‘n eenvoudige manier aan die leerders.

Gebruik ‘n plakkaat of prente om aan die leerders te verduidelik hoe kos in die volgende drie groepe verdeel kan word:

  1. Kosse wat ons help om sterk liggame te ontwikkel, naamlik proteïne in vleis, vis, kaas, melk, eiers en neute.
  2. Kosse wat ons energie gee, naamlik koolhidrate in graankosse, pasta, brood, suiker, konfyt en heuning. (Wanneer ons sê ons is vol energie, bedoel ons dat ons gereed is om vinnig te beweeg en hard te werk!).
  3. Kosse wat ons help om gesond te bly en kieme en siektes te beveg, naamlik vitamine en minerale in vrugte en groente.

Ons het daagliks al hierdie voedselsoorte nodig om gesond te bly. Dit is egter belangrik om slegs ‘n beperkte hoeveelheid suiker en vet te eet, aangesien te veel daarvan ons oorgewig sal maak.

Leerders voltooi nou die werkblad. Hulle moet prente teken of uit ou tydskrifte knip om die kosblik met gesonde kossoorte te vul en moet probeer om iets uit elk van die drie groepe hierbo genoem in te sluit. Die leerders kan die voltooide werkvel huis toe neem en hulle ouers vra om hulle kosblikke vir die volgende dag ooreenstemmend te pak. Moedig hulle aan om elke dag ‘n gesonde kospakkie skool toe te bring.

Questions & Answers

what is diffusion
Emmanuel Reply
passive process of transport of low-molecular weight material according to its concentration gradient
AI-Robot
what is production?
Catherine
Pathogens and diseases
how did the oxygen help a human being
Achol Reply
how did the nutrition help the plants
Achol Reply
Biology is a branch of Natural science which deals/About living Organism.
Ahmedin Reply
what is phylogeny
Odigie Reply
evolutionary history and relationship of an organism or group of organisms
AI-Robot
ok
Deng
what is biology
Hajah Reply
cell is the smallest unit of the humanity biologically
Abraham
what is biology
Victoria Reply
what is biology
Abraham
HOW CAN MAN ORGAN FUNCTION
Alfred Reply
the diagram of the digestive system
Assiatu Reply
allimentary cannel
Ogenrwot
How does twins formed
William Reply
They formed in two ways first when one sperm and one egg are splited by mitosis or two sperm and two eggs join together
Oluwatobi
what is genetics
Josephine Reply
Genetics is the study of heredity
Misack
how does twins formed?
Misack
What is manual
Hassan Reply
discuss biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles
Joseph Reply
what is biology
Yousuf Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environment.
Wine
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Lewensvaardighede. OpenStax CNX. Sep 21, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11102/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Lewensvaardighede' conversation and receive update notifications?

Ask