<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Tegnologie

Graad 7

Stelsels en beheer: elektrisiteit

Module 12

Om ‘n elektroniese wiskundige speletjie te maak – deel 1

Opdrag 1:

Om ‘n elektroniese wiskundige speletjie te maak

LU/AS 1.2/1.7 – 1.9
LU/AS 1.10/1.12 – 1.13

Probleem:

Die leerders in gr.4 by Laerskool sukkel baie in die aanleer van tafels in Wiskunde.

Ontwerpvoorstel:

Ontwerp en maak ‘n oplossing vir hierdie probleem.

A. Skryf ‘n paar redes neer waarom ‘n oplossing vir hierdie probleem ‘n positiewe uitwerking op gr. 4-leerders se lewe sal hê.

Moontlike oplossings vir die probleem.

    • Ouers of ouer familielede moet beter vaslegging tuis doen.
    • Leerders moet elke dag ‘n tafeltoets by die skool skryf.
    • Ontwerp speletjies om vaslegging speel-speel te verseker.
  • Leerders skryf foute van tafeltoets 50 keer uit.

Ander:

Ontwerpspesifikasies en beperkings

Mense(ouderdom / mark):

Doel:

Voorkoms Kleur:

Vorm:

Werking:

Impak op die omgewing - waar gemaak

- waar gebruik

Veiligheidsaspekte tydens vervaardiging:

Tydens gebruik

Ontwerpvoorstel

Ek gaan ‘n (wat) ontwerp en maak vir

(wie) sodat hulle (doel) beter

sal ken en toepas in die (waar).

Koste van materiaal gebruik vir die elektriese stroombaan

Isoleerbord

Gloeilamp

Gloeilamphouer

Battery (9V)

Batterykonnektor

Skroefies

Resistor

Gonser

Konnektors

Isoleerdraad

Wasters

Spleetspelde

Koste van materiaal gebruik vir die houer

Karton

Isoleerdraad

Spleetspelde

Koste van vervaardiging

Verkoopprys

Wins

Tydstoewysing vir ontwerp en vervaardiging van speletjie

Datum
Probleem en marknavorsing
ONDERSOEK:
Beperkings, spesifikasies en ontwerpvoorstel
ONTWERP: Aanvanklike idees
Ontwerp
VERVAARDIGING: . Keuse van materiaal en gereedskap
Maak van komponent
Beskrywing van proses
EVALUERING: Skets van produk
Evaluering van produk
Samestelling van projekportefeulje

Ondersoek ten minste drie bestaande elektroniese speletjies en voltooi die kolomme ten opsigte van ten minste vyf van die kernaspekte van ontwerp.

Speletjie1 Speletjie2 Speletjie3
No. Naam van speletjie
1 Vryhandskets van voorkoms VormKleur
2 Grootte
3 Beheer
4 Koste, en is dit toeganklik vir alle groepe in die gemeenskap?
5 Duursaamheid
6 Hoeveelheid speletjies
7 Doel
8 Materiaal gebruik en voordelig of nadelig vir omgewing
9 Vir watter ouderdomsgroep? Is dit voordelig of nadelig vir hulle?
10 Kragbron

Wiskundige speletjie

Elektroniese vasvrae

Benodigdhede (materiaal en gereedskap) :

  • naam
  • skerm met opening vir gonser en lig
  • 10 vrae en 10 antwoorde
  • 20 spleetspelde

Teken die agteraansig op die agterkant van jou gekose ontwerp. Dui aan hoe die geleidingsdrade ‘n vraag met sy korrekte antwoord verbind.

Watter idee is jou beste oplossing? Idee:

Skryf geldige redes neer vir jou keuse.

Assessering

Leeruitkomstes(LUs)
LU 1
Tegnologiese Prosesse en VaardighedeDie leerder is in staat om tegnologiese prosesse en vaardighede eties en verantwoordelik toe te pas deur gepaste inligtings- en kommunikasietegnologie te gebruik.
Assesseringstandaarde(ASe)
Dit is duidelik wanneer die leerder:
ondersoek :
1.2 bestaande produkte ondersoek wat toepaslik is vir ‘n probleem, situasie of behoefte gebaseer op die volgende kernaspekte van ontwerp.
ontwerp :
1.5 ‘n kort en duidelike stelling of ontwerpopdrag skryf of kommunikeer vir die ontwikkeling van ‘n produk of stelsel met betrekking tot ‘n gegewe probleem, behoefte of geleentheid;
1.7 minstens twee alternatiewe oplossings genereer en die idees annoteer;
1.8 moontlike oplossings kies, sinvolle redes vir keuse gee en ‘n gekose idee deur middel van grafika of modelleringstegnieke ontwikkel;
maak :
1.9 ‘n plan ontwikkel vir die maak van ‘n produk, met besonderhede oor al die volgende:
  • hulpbronne en hulpmiddels wat nodig is (bv. lyste materiaal, gereedskap, mense, koste);
  • sketse wat die nodige afmetings of hoeveelhede toon;
  • al die stappe wat nodig is vir die maak van die produk;
1.10 gepaste gereedskap en materiaal kies en gebruik om produkte deur middel van gepaste tegnieke te maak deur verskillende soorte materiaal akkuraat te meet, uit te merk, te knip/sny of te skei, te vorm of te vervorm, te heg, te las of saam te voeg, en af te rond;
1.12 die produk of stelsel evalueer gebaseer op kriteria wat direk met die ontwerpopdrag en sommige van die spesifikasies en beperkings verband hou, en verbeteringe of wysigings voorstel;
1.13 die doeltreffendheid van die plan van aksie wat gevolg is evalueer en voorstel hoe toekomstige planne verbeter kan word.

Questions & Answers

what is biology
daniel Reply
what is diffusion
Emmanuel Reply
passive process of transport of low-molecular weight material according to its concentration gradient
AI-Robot
what is production?
Catherine
Pathogens and diseases
how did the oxygen help a human being
Achol Reply
how did the nutrition help the plants
Achol Reply
Biology is a branch of Natural science which deals/About living Organism.
Ahmedin Reply
what is phylogeny
Odigie Reply
evolutionary history and relationship of an organism or group of organisms
AI-Robot
ok
Deng
what is biology
Hajah Reply
cell is the smallest unit of the humanity biologically
Abraham
what is biology
Victoria Reply
what is biology
Abraham
HOW CAN MAN ORGAN FUNCTION
Alfred Reply
the diagram of the digestive system
Assiatu Reply
allimentary cannel
Ogenrwot
How does twins formed
William Reply
They formed in two ways first when one sperm and one egg are splited by mitosis or two sperm and two eggs join together
Oluwatobi
what is genetics
Josephine Reply
Genetics is the study of heredity
Misack
how does twins formed?
Misack
What is manual
Hassan Reply
discuss biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles
Joseph Reply
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Tegnologie graad 7. OpenStax CNX. Sep 10, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11031/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Tegnologie graad 7' conversation and receive update notifications?

Ask