Om belangrike fisiese eienskappe op 'n kaart te identifiseer
[lu 2.1]
Sleutel
Skryf die name van twee riviere neer.
Watter eiland tref ons naby Kaapstad aan?
Waarvoor is die eiland veral bekend?
In watter bergreeks is die Steenbrasdam geleë?
Kleur al die riviere, damme en die see blou in.
In watter rigting beweeg ‘n passasier wat per trein vanaf Kaapstad na Vishoek reis?
Hoeveel moontlike roetes is daar vir ‘n motoris wat vanaf Stellenbosch na die Paarl wil reis?
Wat is die mees suidelike punt op die kaart?
In watter rigting lê Kleinmond vanaf Bellville?
Indien julle in ‘n ander streek woon, sal jul onderwyser ‘n kaart van daardie streek aan die klas uitdeel. Soortgelyke vrae sal dan oor jou eie streek beantwoord moet word.
Tot nou toe het ons met ‘n paar baie eenvoudige sketskaarte gewerk. Dit is nie moeilik om sulke kaarte te teken nie, want dit is van ‘n klein bekende gebied. As ‘n kaart van ‘n groot area geteken moet word, word dit moeilik.
Die waardevolste boek en hulpmiddel wat ‘n mens MOET hê as jy met Aardrykskunde besig is, is die ATLAS.
Die verklarende woordeboek beskryf ‘n atlas as “’n versameling van aardrykskundige kaarte in boekvorm.”
Aktiwiteit 2:
Om belangrike fisiese kenmerke op 'n kaart te identifiseer
[lu 2.1]
Maak jou atlas oop by ‘n kaart van Suid-Afrika wat die provinsies duidelik aandui. Gebruik al jou kennis, beantwoord die volgende vrae en vul die meegaande inligting op die gegewe kaart van SA op die volgende bladsy in.
Hoeveel provinsies is daar in die RSA?
Vind die provinsie waarin julle woon en trek die grenslyne in rooi in.
Gebruik die regte kaartsimbole en dui die hoofstad van jul provinsie op die kaart aan. Skryf ook die hoofstad se naam op die kaart in.
Kan die provinsie GAUTENG ‘n hawestad hê?
- Gee ‘n rede vir die antwoord:
Gee die name van twee provinsies wat nie aan die see lê nie.
en
Vul die belangrikste hawestede van die RSA op die kaart in.
Kleur die see blou in.
Skryf die twee oseane wat langs die RSA se kus voorkom op die kaart in.
Vind die Oranjerivier op die atlaskaart en beantwoord die volgende vrae:
- Waar ontspring die Oranje?
- In watter rigting vloei die Oranje?
- In watter oseaan mond die Oranje uit?
- Noem twee belangrike sytakke van die Oranje
en
- Met watter buurlande vorm die Oranjerivier die grens?
en
Teken die volgende riviere in blou op jou kaart in:
Limpoporivier ; Visrivier ; Tugelarivier
Assessering
LU 2
AARDRYKSKUNDIGE KENNIS EN BEGRIP
Die leerder is in staat om aardrykskundige en omgewingskennis en –begrip te toon.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
2.1 belangrike fisiese kenmerke van Suid-Afrika identifiseer en beskryf;
2.2 die skakels tussen natuurlike hulpbronne en ekonomiese bedrywighede identifiseer;
2.3 maniere waarop die fisiese omgewing menslike bedrywighede beïnvloed en hoe menslike bedrywighede die fisiese omgewing beïnvloed, beskryf.
Memorandum
AKTIWITEIT 1
Dieprivier, Eersterivier
Robbeneiland
Tronk
Hottentots-Hollandberge
S
2 (korter roetes)
Hangklip
SO
AKTIWITEIT 2
9
N
Geen kuslyn
Vrystaat en Gauteng
Drakensberge
W
Atlanties
Vaal en Modder
Lesotho en Namibië
Questions & Answers
I'm interested in biological psychology and cognitive psychology
Communication is effective because it allows individuals to share ideas, thoughts, and information with others.
effective communication can lead to improved outcomes in various settings, including personal relationships, business environments, and educational settings. By communicating effectively, individuals can negotiate effectively, solve problems collaboratively, and work towards common goals.
it starts up serve and return practice/assessments.it helps find voice talking therapy also assessments through relaxed conversation.
miss
Every time someone flushes a toilet in the apartment building, the person begins to jumb back automatically after hearing the flush, before the water temperature changes. Identify the types of learning, if it is classical conditioning identify the NS, UCS, CS and CR. If it is operant conditioning, identify the type of consequence positive reinforcement, negative reinforcement or punishment
nature is an hereditary factor while nurture is an environmental factor which constitute an individual personality. so if an individual's parent has a deviant behavior and was also brought up in an deviant environment, observation of the behavior and the inborn trait we make the individual deviant.
Samuel
I am taking this course because I am hoping that I could somehow learn more about my chosen field of interest and due to the fact that being a PsyD really ignites my passion as an individual the more I hope to learn about developing and literally explore the complexity of my critical thinking skills