<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Natuurwetenskappe

Graad 4

Energie en verandering

Module 34

‘n eenvoudige elektriese skakelaar

Aktiwiteit:

Om ‘n eenvoudige elektriese skakelaar te maak

[lu 3.2]

Jy sal die volgende nodig hê:

  • ‘n klein blokkie hout: 8 cm x 4 cm x 1 cm
  • ‘n skuifspeld
  • twee drukspykers
  • drie stukkies draad met plastiekomhulsel, 25 cm lank
  • ‘n 4,5 volt gloeilampie in ‘n houer
  • ‘n 4,5 volt battery
  • ‘n skroewedraaier
  1. Maak ‘n stukkie draad aan elke drukspyker vas. Druk een drukspyker in die plat kant van die stukkie hout vas. Druk die tweede drukspyker deur die ogie van die skuifspeld en druk dit ook in die hout vas. Die drukspykers moet ongeveer 1 cm uit mekaar wees.
  2. Maak seker dat die skuifspeld in plek gehou word deur die drukspyker, maar dit moet nog steeds kan draai om die ander drukspyker te raak. Dit is die skakelaar.
  3. Om die skakelaar te toets, konnekteer die ander punt van die een draadjie aan die een kant van die battery. Konnekteer die derde draadjie aan die ander kant van die battery en aan die gloeilamphouertjie.
  4. Konnekteer die vry draad op die skakelaar aan die vry skroef aan die gloeilamphouer.
  1. Wanneer jy die skuifspeld draai sodat dit altwee drukspykers raak, sal die gloeilampie brand. As jy dit weer wegdraai, sal dit ophou brand.

Onthou: Moet nooit aan oop elektriese drade raak nie!

Kleur alles wat elektrisiteit gebruik rooi in.

Assessering

LEERUITKOMS 3: WETENSKAP, DIE SAMELEWING EN DIE OMGEWING Die leerder is in staat om begrip van die onderlinge verband tussen wetenskap en tegnologie, die samelewing en die omgewing te toon.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder

  • die impak van wetenskap en tegnologie verstaan.

Questions & Answers

what is diffusion
Emmanuel Reply
passive process of transport of low-molecular weight material according to its concentration gradient
AI-Robot
what is production?
Catherine
Pathogens and diseases
how did the oxygen help a human being
Achol Reply
how did the nutrition help the plants
Achol Reply
Biology is a branch of Natural science which deals/About living Organism.
Ahmedin Reply
what is phylogeny
Odigie Reply
evolutionary history and relationship of an organism or group of organisms
AI-Robot
ok
Deng
what is biology
Hajah Reply
cell is the smallest unit of the humanity biologically
Abraham
what is biology
Victoria Reply
what is biology
Abraham
HOW CAN MAN ORGAN FUNCTION
Alfred Reply
the diagram of the digestive system
Assiatu Reply
allimentary cannel
Ogenrwot
How does twins formed
William Reply
They formed in two ways first when one sperm and one egg are splited by mitosis or two sperm and two eggs join together
Oluwatobi
what is genetics
Josephine Reply
Genetics is the study of heredity
Misack
how does twins formed?
Misack
What is manual
Hassan Reply
discuss biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles
Joseph Reply
what is biology
Yousuf Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environment.
Wine
what is biology
daniel Reply
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Natuurwetenskappe graad 4. OpenStax CNX. Sep 18, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11097/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Natuurwetenskappe graad 4' conversation and receive update notifications?

Ask