<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Natuurwetenskappe

Graad 4

Lewe en lewenswyse

Module 5

Die reuk- en smaaksintuie

Aktiwiteit:

Om te leer oor die reuk- en smaaksintuie

[lu 2.1]

Wanneer jy eet, proe jou tong die smaak en jou neus ruik die geur van die kos. Dit werk so:

Die openinge van jou neus en jou mond kom bymekaar agter in jou keel. Wanneer jy eet, gaan die kosreuke agter in jou mond na jou neus, vanwaar ‘n boodskap deur ‘n senuwee na jou brein gestuur word wat vir jou sê wat jy ruik.

Die tong is grof en bedek met smaakknoppies om verskillende smake vas te stel. Skryf die vier verskillende smake wat ‘n mens op jou tong kan waarneem, neer.

Druk jou neus toe en drink ‘n slukkie koeldrank of tee. Hoekom “proe” dit anders?

Wat gebeur as jy verkoue is en jy eet?

Diere se reuksintuig

  • Die muishond beskerm homself deur ‘n stink vloeistof wat hy na sy vyand toe sprei.
  • Honde kan baie goed ruik. Hulle gebruik hulle reuksin om dwelms, plofstowwe en selfs mense in ‘n groot skare uit te ruik. Hy gebruik ook sy reuksin om sy prooi te jag.
  • Bokke gebruik reuk om buite gevaar te bly. As hulle hul vyand ruik, beweeg hulle gou-gou weg.
  • ‘n Renoster gebruik ook sy reukkliere onder sy voete om boodskappe aan ander renosters te stuur.
  • Voëls hou hulle neste gewoonlik skoon, maar nie die hoep-hoep nie. Deel van sy verdedigingstelsel is dat die stink reuk van sy nes vyande sal weghou.

Assessering

LU 2

KONSTRUKSIE VAN WETENSKAPKENNIS Die leerder ken, interpreteer en pas wetenskaplike, tegnologiese en omgewingskennis toe.

 

Dit is duidelik wanneer die leerder:

2.1   betekenisvolle inligting onthou;

2.2       inligting kategoriseer.

 

Memorandum

  1. Soet
  2. Sout
  3. Bitter
  4. Suur

Druk neus toe: Geure kan nie in die neus inbeweeg nie, dus proe jy net soet, sout, bitter en suur.

Verkoue: Dieselfde as hierbo.

Opdrag 6:

Diere se reuksintuig

  • Die muishond beskerm homself deur ‘n stink vloeistof wat hy na sy vyand toe sprei.
  • Honde kan baie goed ruik. Hulle gebruik hulle reuksin om dwelms, plofstowwe en selfs mense in ‘n groot skare uit te ruik. Hy gebruik ook sy reuksin om sy prooi te jag.
  • Bokke gebruik reuk om buite gevaar te bly. As hulle hul vyand ruik, beweeg hulle gou-gou weg.
  • ‘n Renoster gebruik ook sy reukkliere onder sy voete om boodskappe aan ander renosters te stuur.
  • Voëls hou hulle neste gewoonlik skoon, maar nie die hoep-hoep nie. Deel van sy verdedigingstelsel is dat die stink reuk van sy nes vyande sal weghou.

Questions & Answers

what is biology
daniel Reply
what is diffusion
Emmanuel Reply
passive process of transport of low-molecular weight material according to its concentration gradient
AI-Robot
what is production?
Catherine
Pathogens and diseases
how did the oxygen help a human being
Achol Reply
how did the nutrition help the plants
Achol Reply
Biology is a branch of Natural science which deals/About living Organism.
Ahmedin Reply
what is phylogeny
Odigie Reply
evolutionary history and relationship of an organism or group of organisms
AI-Robot
ok
Deng
what is biology
Hajah Reply
cell is the smallest unit of the humanity biologically
Abraham
what is biology
Victoria Reply
what is biology
Abraham
HOW CAN MAN ORGAN FUNCTION
Alfred Reply
the diagram of the digestive system
Assiatu Reply
allimentary cannel
Ogenrwot
How does twins formed
William Reply
They formed in two ways first when one sperm and one egg are splited by mitosis or two sperm and two eggs join together
Oluwatobi
what is genetics
Josephine Reply
Genetics is the study of heredity
Misack
how does twins formed?
Misack
What is manual
Hassan Reply
discuss biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles
Joseph Reply
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Natuurwetenskappe graad 4. OpenStax CNX. Sep 18, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11097/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Natuurwetenskappe graad 4' conversation and receive update notifications?

Ask