<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Lewensvaardighede

Graad 3

Eendag as ek groot is

Module 6

Entrepreneur

Entrepreneur

  • Wanneer jy eendag jou eie besigheid wil begin, moet jy baie seker maak dat die mense jou produk sal wil koop.
  • Skryf neer watter drie produkte jy graag sal wil verkoop.
  • Waarom dink jy sal mense graag jou produk wil koop? Gee twee redes daarvoor.
  • Teken hoe jou produkte gaan lyk.

Maak ‘n advertensie om een van jou produkte te adverteer.

Maak ‘n lysie van wat jy nodig gaan hê om jou produk te maak.

  • Teken prentjies van jou benodighede.

Bereken hoeveel dit jou gaan kos.

  • Skryf die prys langs elke item neer.
  • Voel jy nog opgewonde oor jou produk?
  • ONTHOU, JY MOET SEKER MAAK DAT JY ‘N WINS OP JOU PRODUK MAAK!
  • Gaan gesels met die eienaar van ‘n winkel. Vind ‘n bietjie meer uit hoe sy aankope gedoen word en of dit ‘n winsgewende besigheid is.
  • Merk met 'n kruisie of 'n regmerkie om te sê hoe jy oor jou produkte voel.
1. Ek het meer geleer oor ‘n besigheid.
2. Dit was vir my lekker om navorsing te doen.
3. Dit was vir my baie interessant om met die eienaar van ‘n besigheid te gesels.
4. Daar was baie nuwe produkte op die mark.
5. Ek sou graag eendag my eie besigheid wil bestuur.

Assessering

Leeruitkomstes(LUs)
NATUURWETENSKAP LU 1
WETENSKAPLIKE ONDERSOEKDie leerder in staat om met vertroue te reageer t.o.v. nuuskierigheid oor natuurlike verskynsels en om die verhoudinge te ondersoek en probleme op te los in wetenskaplike-, tegnologiese en omgewingskontekste.
Assesseringstandaarde(ASe)
Dit is duidelik wanneer die leerder:
1.1 Beplan : die materiaal wat deur die groep gekies is om die groep se plan te kommunikeer gebruik;1.2 Doen : konstruktief aan die aktiwiteit deelneem en die doel daarvan verstaan.
TEGNOLOGIE LU 1
TEGNOLOGIESE PROSESSE EN VAARDIGHEDE Die leerder is in staat om tegnologiese prosesse en vaardighede met verantwoordelikheid toe te pas deur gepaste inligtings- en kommunikasietegnologie te gebruik.
Assesseringstandaarde(ASe)
Dit is duidelik wanneer die leerder:
1.1 Ondersoek : vind uit oor die historiese konteks wanneer sy of hy ’n probleem, behoefte of geleentheid met betrekking tot strukture, verwerking of stelsels en beheer gegee word;1.2 Ondersoek : vind uit waarom bestaande produkte met betrekking tot ’n probleem, behoefte of geleentheid gepas vir die doel daarvan is;1.4 Maak : verduidelik hoe produkte gemaak gaan word en wat gebruik gaan word om dit te maak;1.5 Maak : maak produkte op ’n veilige manier deur ’n verskeidenheid soorte materiaal te heg/las of saam te voeg;1.6 Evalueer : sterk punte en swakhede van eie en ander se produkte identifiseer.

Memorandum

  • Die leerder kan ‘n beroep kies (trek ‘n kaartjie uit ‘n houer). Hy/sy moet naslaanwerk gaan doen of met iemand daaroor gaan praat en dan mondeling daaroor kom doen in die klas.
  • Vertel vir die klas waarom jy eendag ‘n Entrepreneur wil word.

Questions & Answers

what is diffusion
Emmanuel Reply
passive process of transport of low-molecular weight material according to its concentration gradient
AI-Robot
what is production?
Catherine
Pathogens and diseases
how did the oxygen help a human being
Achol Reply
how did the nutrition help the plants
Achol Reply
Biology is a branch of Natural science which deals/About living Organism.
Ahmedin Reply
what is phylogeny
Odigie Reply
evolutionary history and relationship of an organism or group of organisms
AI-Robot
ok
Deng
what is biology
Hajah Reply
cell is the smallest unit of the humanity biologically
Abraham
what is biology
Victoria Reply
what is biology
Abraham
HOW CAN MAN ORGAN FUNCTION
Alfred Reply
the diagram of the digestive system
Assiatu Reply
allimentary cannel
Ogenrwot
How does twins formed
William Reply
They formed in two ways first when one sperm and one egg are splited by mitosis or two sperm and two eggs join together
Oluwatobi
what is genetics
Josephine Reply
Genetics is the study of heredity
Misack
how does twins formed?
Misack
What is manual
Hassan Reply
discuss biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles
Joseph Reply
what is biology
Yousuf Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environment.
Wine
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Lewensvaardighede graad 3. OpenStax CNX. Sep 21, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11106/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Lewensvaardighede graad 3' conversation and receive update notifications?

Ask